Wildsbokkie Holiday Home
- Kapasiteit: 20 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Steenboklaan 3557, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
- Vanaf R6 000 per nag, vir 20 mense
Beskrywing
Wildsbokkie Holiday Home is 'n selfsorghuis in Marloth Park, reg langs die Kruger Wildtuin en net 1 km vanaf die grensdraad tussen Marloth Park en Kruger Park. Die verblyf is ’n 6-slaapkamer huis en is perfek vir families en groepsverblyf. Dit word deur vriendelike, professionele personeel bestuur wat die ekstra myl sal loop.
Wildsbokkie bied 'n kombuis wat goed toegerus is, 'n groot eetarea, 'n lapa en sitarea, 6 slaapkamers waarvan 3 en suite-badkamers het, 5 badkamers en 1 gastetoilet. Daar is 5 slaapkamers met ’n dubbelbed en 1 slaapkamer met 2 enkelbeddens. Bad en stort geriewe is beskikbaar. Die kombuis is toegerus vir selfsorg met ’n yaskas, oond, stoof en mikrogolfoond.
Die eenheid bied 'n groot swembad en 'n TV met sekere DStv-kanale in die lapa met binne- én buitebraaigeriewe. Die kuierarea en die 5 motorhawens wat kan toesluit is omhein vir veiligheid. Die huis word daagliks skoongemaak, maar daar is ook 'n 24-uur-diens op versoek beskikbaar. Die huis het 'n goeie alarmstelsel en word 24 uur per dag deur Field Security gemonitor.
Wildsbokkie is net 17 km vanaf die Krokodilbrughek en 43 km vanaf die Malelande-hek na die Kruger Wildtuin. Die Swaziland-grenspos is net 78 km ver en die Mosambiek-grenspos is net 30 km van Wildsbokkie af.
Kamer-opset
Slaapkamer
2 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Badkamer
Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Griet Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 31
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Steenboklaan 3557, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
- Gaste dink Wildsbokkie Holiday Home het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Marlothpark Nasionale Krugerwildtuin Suid Mpumalanga
- Kapasiteit: 20 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Steenboklaan 3557, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang