WildSide
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Eben Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 26
Op LekkeSlaap 11 jaar
Opsomming van Resensie
Neil S - Aug 2024
Algehele gradering
Uitstekend en lekker.
WildSide se terugvoer
Dit was 'n voorreg en baie aangenaam om julle as gaste te ontmoet en te huisves.
Baie dankie vir julle ondersteuning.
Lee S - Jun 2024
Algehele gradering
Value for money, accommodating, and relaxing!
WildSide se terugvoer
Thank you Lee.
It was a pleasure hosting you.
Makau M - Jun 2024
Algehele gradering
Best customer service and the place is very clean.
WildSide se terugvoer
Thank you for your booking. It was a pleasure hosting you and great meeting you and your husband. We look forward to hosting you in the future.
Barend V - Mei 2024
Algehele gradering
Great stay, friendly host, lovely house.
WildSide se terugvoer
Baie dankie vir jou ondersteuning Barend.
Dit was vir ons 'n voorreg om jou hier as gas te hê.
Linda H - Mrt 2024
Algehele gradering
Gerieflik en uitstekend!
WildSide se terugvoer
Baie dankie vir jou ondersteuning, Linda. Dit was vir ons 'n voorreg om jou en die kinders te kon huisves. Eben & Magda
Ilonka K - Mrt 2024
Algehele gradering
Waarde vir geld - pragtige plek.
WildSide se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer, Ilonka. Dit was vir ons heerlik om jul as gaste te kon huisves. Eben & Magda
Rudi B - Mrt 2024
Algehele gradering
A home away from home!
WildSide se terugvoer
Beste Rudi. Dit was vir ons heerlik en 'n voorreg om jou by ons te kon hê. Jy is 'n besonderse mens. Ons sien daarna uit om jou weer by WildSide te sien. Eben & Magda
Randel V - Mrt 2024
Algehele gradering
Baie netjies en skoon met baie vriendelike diens.
WildSide se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoer, Randel. Ons waardeer dit opreg. Dit was aangenaam om jou as gas te hê. Eben
Louid B - Mrt 2024
Algehele gradering
Baie netjies en skoon. Vriendelike gasheer en gasvrou.
Dirk B - Jun 2024
Algehele gradering
Lekker.
Anneri V - Jun 2023
Algehele gradering
Waarde vir geld.
WildSide se terugvoer
Ons waardeer die terugvoer, baie dankie Anneri. U is altyd weer welkom by ons.
Riaan N - Jul 2022
Algehele gradering
Fantasties.
Theuns B - Jul 2022
Algehele gradering
Excellent host, hospitable and accommodating.
WildSide se terugvoer
Thank you Theuns.
It was a pleasure to have you as our guests.
All of the best with your business.
Eben & Magda
Andrew V - Feb 2022
Algehele gradering
Absolutely magnificent house and hosts.
WildSide se terugvoer
It was great meeting you, Andrew. Thank you for your valued support. All of the best. Kind regards, Eben and Magda.
Veronica S - Des 2021
Algehele gradering
Luxurious with attention to detail.
WildSide se terugvoer
Thank you for your valued response.
It was great to have you as our guests. Eben & Magda
Marius C - Okt 2021
Algehele gradering
Gasvryheid, uitstaande gehalte, absolute aandag aan detail.
WildSide se terugvoer
Baie dankie Marius vir die tyd ingeruim vir terugvoer. Dit was 'n voorreg om jou as gas te huisves. Geniet jou vakansie in Suid-Afrika. Groete. Eben & Magda
Barry C - Mei 2018
Algehele gradering
Baie vriendelik en behulpsaam.
Alta V - Mrt 2018
Algehele gradering
Asemrowend.
Lizette V - Jul 2017
Algehele gradering
Gastehuis uit die boonste rakke - stylvol en heerlike, ontspanne, welkome atmosfeer. Eienaars gaan uit hulle pad om mens welkom te laat voel.
Lees meerSarel C - Mrt 2015
Algehele gradering
Die verblyf is uitstekend. Baie netjies en skoon.
Bennie V - Des 2013
Algehele gradering
Friendly and very accommodating to adapt to customers needs, we will be back.
Trecia S - Okt 2013
Algehele gradering
Wat 'n belewenis om so gul ontvang te word in so 'n pragtige omgewing.
Tiyani G - Aug 2013
Algehele gradering
Television in the guest room is essential
Pietman J - Aug 2013
Algehele gradering
Uitstekende, vriendelike diens!
John F - Jul 2013
Algehele gradering
Wat 'n ervaring.
Mariana C - Jul 2013
Algehele gradering
Ware Suid-Afrikaanse gasvryheid van eienaars ervaar.
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Middle-weg 66, Witrivier, 1240, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang