Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

WildSide

Gastehuis

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Neil S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Uitstekend en lekker. Dit was 'n eersteklas ervaring, alles uitstekend, insluitend die vriendelike en hulpvaardige eienaars!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Eben
WildSide
Dit was 'n voorreg en baie aangenaam om julle as gaste te ontmoet en te huisves. Baie dankie vir julle ondersteuning.

Lee S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Value for money, accommodating, and relaxing! A great stay overall! The host was helpful and went the extra mile to accommodate us. The only downside is that the establishment did not have free WiFi.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Eben
WildSide
Thank you Lee. It was a pleasure hosting you.

Makau M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Best customer service and the place is very clean. At first I wasn't happy with the picture (bedding), but it's actually very nice and the pictures are not doing justice, because the place is nice and has nice bedding. Please put new recent pictures. We arrived very late around 10 pm, but the owner waited for us and was very friendly and welcoming. We enjoyed our stay. Customer service is out of this world. Keep up the good work.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Eben
WildSide
Thank you for your booking. It was a pleasure hosting you and great meeting you and your husband. We look forward to hosting you in the future.

Barend V
1 nag
5.0
Mei 2024

Great stay, friendly host, lovely house. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Eben
WildSide
Baie dankie vir jou ondersteuning Barend. Dit was vir ons 'n voorreg om jou hier as gas te hê.

Linda H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Gerieflik en uitstekend! Fantastiese mense en 'n pragtige plek. Sal vir seker weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Eben
WildSide
Baie dankie vir jou ondersteuning, Linda. Dit was vir ons 'n voorreg om jou en die kinders te kon huisves. Eben & Magda

Ilonka K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Waarde vir geld - pragtige plek. Heerlik gekuier. Magda & Eben het ons kinders so welkom laat voel en ons bederf met heerlike ontbyt. Hul gasvryheid ken geen perke nie. Sien julle volgende jaar weer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Eben
WildSide
Baie dankie vir die terugvoer, Ilonka. Dit was vir ons heerlik om jul as gaste te kon huisves. Eben & Magda

Rudi B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

A home away from home! WildSide is geleë in 'n baie stil, rustige area, wat gekenmerk word deur menigte voëlspesies wat jou heeltyd bekoor! Hierdie pragtig gemeubileerde gastehuis kyk uit op Leeukop en die uitstekend versorgende tuin. Die gasvryheid van die eienaars maak van hierdie gastehuis 'n ware juweel! Julle het in ons harte ingekruip! Rudi en Marisa.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Eben
WildSide
Beste Rudi. Dit was vir ons heerlik en 'n voorreg om jou by ons te kon hê. Jy is 'n besonderse mens. Ons sien daarna uit om jou weer by WildSide te sien. Eben & Magda

Randel V
1 nag
5.0
Mrt 2024

Baie netjies en skoon met baie vriendelike diens. Baie mooi huis, groot kamer met badkamer. Ongelooflike ontbyt en baie vriendelike diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Eben
WildSide
Baie dankie vir jou terugvoer, Randel. Ons waardeer dit opreg. Dit was aangenaam om jou as gas te hê. Eben

Louid B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Baie netjies en skoon. Vriendelike gasheer en gasvrou. Perfek vir ons gewerk wat in die omgewing was vir 'n troue.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dirk B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jun 2024

Lekker. Lekker gebly. Die kamer kort net Netflix, Showmax het net basiese TV.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Eben Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 26

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Middle-weg 66, Witrivier, 1240, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd3cc778cee28705585678cf370b570863012dc820c9317d1dedef329d106b6e235341e85fed7d94ad9908da7264e097406e1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 26 5 1 5 66 Middle Road White River 1240 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.347 31.003833333333

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang