Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Wildwood Events Venue | Nature Retreat

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Lorraine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 4 jaar

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 9 resensies vir Wildwood Events Venue | Nature Retreat
Netheid
4.4/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.0/5
Kobus V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kobus V

Netjiese plek met goeie kos.

Baie lekker gebly en baie lekker geëet. Wat wel 'n uitdaging was as pa met dogter is die storte wat oop is (wel oorkombaar). Wat ek wel sal voorstel is dat die suiker en koffie meer gemaak word in die kamer (van ons drink meer as ander).

Hennie V - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Hennie V

Warm, vriendelik, pragtige natuur.

Adriaan was baie professioneel en vriendelik. Diensa was baie goed.

Martmarié M - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Martmarié M

Die aanwysings nadat jy deur die hek gery het, is moeilik om te volg in die donker. Die persoon wat ons op die ou end gehelp het, was vriendelik en behulpsaam.

Ek het 'n bietjie meer vewag vir die prys.

Dewald W - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dewald W

Rustigheid vir 'n mens se siel.

Behalwe vir die rumoer van 'n troue, was dit baie rustig. Beddens was bietjie hard en ligskakelaars is nêrens te vinde nie! Sit af by DB bord. Kamers is baie basies. Restaurant se menu is klein, maar kos is baie lekker.

Lucille R - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lucille R

Perfek vir 'n sakereisiger.

Gereis deur die week vir besigheid. Skoon, netjies, goeie WiFi, gemaklik in die bosveld met gerieflike privaatheid. Smaaklike aandete en ontbyt.

Lizelle E - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle E

Perfekte bosveldwegbreek!

Uitstekend! Volg alle Covid -egulasies 100% - skoon, netjies! Smaaklike kos en vriendelike personeel. Mooiste uitsig oor die watergat en bos. Sal definitief weer terug wees! Dankie Wildwood, julle is puik!

Ockert E - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ockert E

Was lekker. Mooi plek en personeel is baie behulpsaam.

Sien sterre.

Irene R - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Irene R

Aandete was fantasties.

Sien sterre.

Marcus M - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Marcus M

It was a nice one.

Dissatisfaction in terms of TV. No TV in rooms. Shower water drainage not functional and reported, no assistance or corrective action taken.

Tydelik onbeskikbaar
Tydelik onbeskikbaar
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 50 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die D2535, Loskop North Plaas Erfdeel 1011, Groblersdal, 0470, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4251a54276222e7cd83a52fae7ed2cc30d22e25b2e83fbdd140267593f9dcfe75b27ba6d29ec4a4b29dc3f5405393d9cc34f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80
Tydelik onbeskikbaar
9 5 1 5 Off Road D2535 Loskop North Farm Portion 1011 0470 Limpopo 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.142347590288 29.287372715891

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang