Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Wildwood Events Venue | Nature Retreat

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.3
Veiligheid
4.4
Kobus V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Apr 2023

Netjiese plek met goeie kos. Baie lekker gebly en baie lekker geëet. Wat wel 'n uitdaging was as pa met dogter is die storte wat oop is (wel oorkombaar). Wat ek wel sal voorstel is dat die suiker en koffie meer gemaak word in die kamer (van ons drink meer as ander).

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Hennie V
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Nov 2023

Warm, vriendelik, pragtige natuur. Adriaan was baie professioneel en vriendelik. Diensa was baie goed.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Martmarié M
1 nag Gesin met tieners
3.0
Feb 2023

Die aanwysings nadat jy deur die hek gery het, is moeilik om te volg in die donker. Die persoon wat ons op die ou end gehelp het, was vriendelik en behulpsaam. Ek het 'n bietjie meer vewag vir die prys.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Dewald W
1 nag Saam met vriende
4.2
Des 2022

Rustigheid vir 'n mens se siel. Behalwe vir die rumoer van 'n troue, was dit baie rustig. Beddens was bietjie hard en ligskakelaars is nêrens te vinde nie! Sit af by DB bord. Kamers is baie basies. Restaurant se menu is klein, maar kos is baie lekker.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Lucille R
1 nag
5.0
Aug 2021

Perfek vir 'n sakereisiger. Gereis deur die week vir besigheid. Skoon, netjies, goeie WiFi, gemaklik in die bosveld met gerieflike privaatheid. Smaaklike aandete en ontbyt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizelle E
1 nag
5.0
Aug 2021

Perfekte bosveldwegbreek! Uitstekend! Volg alle Covid -egulasies 100% - skoon, netjies! Smaaklike kos en vriendelike personeel. Mooiste uitsig oor die watergat en bos. Sal definitief weer terug wees! Dankie Wildwood, julle is puik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ockert E
1 nag Besigheidsreis
4.8
Apr 2021

Was lekker. Mooi plek en personeel is baie behulpsaam. Sien sterre.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Irene R
1 nag Besigheidsreis
4.4
Feb 2021

Aandete was fantasties. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Marcus M
Kort verblyf Saam met vriende
3.8
Aug 2021

It was a nice one. Dissatisfaction in terms of TV. No TV in rooms. Shower water drainage not functional and reported, no assistance or corrective action taken.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Lorraine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 60 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die D2535, Loskop North Plaas Erfdeel 1011, Groblersdal, 0470, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcf231c958b4a26766f63c6525ea224281729db2ddd357188fb8aa5b61225ffd615ef440c3fcc61190632aa94b8274d1b0fd5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2) 9 5 1 5 Off Road D2535 Loskop North Farm Portion 1011 0470 Limpopo 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.142347590288 29.287372715891

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang