Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Wilge River Bush Camp

Kampeer/karavaan
 28 Beskikbaar
 28 Beskikbaar
 28 Beskikbaar
 28 Beskikbaar
 28 Beskikbaar
 28 Beskikbaar
 28 Beskikbaar
 28 Beskikbaar
 28 Beskikbaar
 28 Beskikbaar
 28 Beskikbaar
 28 Beskikbaar
Kampeerplekke - 6 volwassenes
Vanaf
Vanaf R320
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Hierdie kampeerplekke bied elk slaapplek aan 6 gaste. Elke kampeerplek het toegang tot 'n braai-area en gemeenskaplike ablusiegeriewe met storte en baddens. Gaste moet hul eie kamptoerusting saambring.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 6 mense 1 Badkamer
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort
Prys sluit in

Kampeerplek. Gaste moet hul eie toerusting saambring.

Huisreëls

Troeteldiere word op eie risiko toegelaat. Eienaars moet te alle tye in beheer van hul troeteldiere wees.
Neem altyd mede-kampeerders in ag.
Stilte ná 22:00.
Rook is in geboue, ablusies, bos en rivier langs die kampterrein verbode om potensiële brandgevare te vermy.
Ouers moet verseker dat hul kinders bewus is van al die reëls en dat hulle dit gehoorsaam.
Vullisdromme word voorsien.
Hou by die spoedbeperking van 10km/h vir kinders en wildveiligheid.
Geen swaar voertuie of vierwiele word toegelaat nie.
Geen oop vure in die bos nie.
Daar is wilde diere, so moet hulle nie op enige manier steur, voer of seermaak nie.
Geen soliede grondseile word toegelaat nie.
Geen spelery in die ablusies nie.
Geen kaartfasiliteite beskikbaar nie.
Geen tjeks word aanvaar nie.
Hout mag nie uit die bos geneem word nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R320
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 168 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Tweeling Plaas 711, Vlakfontein, 1821, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4f3e8b88b3306c490eb6d6b5a232a1cb57517ba98c0938fa44fa50475c1a62b87d1ee3cb928fe63a366bca73a514f5e58a2c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R320 per nag, vir 2 mense 3 5 1 5 Farm Tweeling 711 Vlakfontein 1821 Mpumalanga 021 201 8901 12:00-19:00 11:00 -25.616333 29.01273

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang