Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Wilgeboomsdrift Safaris

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Patricia J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2023

Luxury in the wild. This was amazing, I definitely recommend it. There's plenty of wildlife, a well-run farm, wonderful hosts, and a very family-oriented and welcoming atmosphere. The kids loved it and so did the adults. We will be back! The entire family enjoyed the horse rides and beautiful scenery. It was possible to 'kuier in the bos' in luxury.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Helena S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Fantasties, heerlik stil, pragtige natuurskoon. Elandskloof het als wat ons nodig gehad het; teen die water, geen muskiete, boma met baie vuurmaakhout, volop fotogeleenthede, Jacuzzi waar jy kan sit en sterrekyk, volop wild en rustigheid. Alhoewel dit 'n "werkende plaas" is, was die normale plaasaktiwiteite nie steurend nie. Binne het niks kortgekom nie - als wat mens nodig het, is daar. Jy moet net jou eet- en drinkgoed bring. Dit is ook heerlik ruim met ekstra slaapplek en 'n badkamer bo. Alles was skoon en netjies. Die Lombaards het ons gou laat tuis voel, selfs toe ons op pad was, wou hulle weet hoe laat ons sou aankom om seker te maak als is in orde. Hulle gasvryheid sukkel mens om elders te kry. Hulle het uit hul pad gegaan om te sorg dat ons gelukkig is met ons verblyf en ons sal enige tyd weer teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Magda J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2022

Fantasties. Dit was 'n absolute fees. So gerieflik en skoon. Die natuur is ongelooflik. Mal oor julle plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Doret F
Lang verblyf Saam met vriende
4.8
Des 2023

Ons het so lekker gerus en sal beslis weer kom! Was baie vriendelik ontvang. Aan al ons behoeftes is voorsien, soos en wanneer nodig!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Barend C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2022

Uitstekend, vreeslik lekker en baie rustige plek. Personeel is vriendelik, hulpvaardig en baie aangenaam. Baie netjiese en rustige plek. Ons het dit so geniet. Personeel is uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maureen F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2022

Ons het heerlik gekuier. Ben en Monique het ons baie tuis laat voel. Pragtige omgewing en met wild wat jou kom verras, was dit baie besonders. Blyplek is gerieflik en baie mooi. Ons kon lekker rus en ontspan, ideaal om van stadslewe weg te kom. Nogmaals baie dankie aan Ben en Monique.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Susan E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2021

Absoluut die beste waarde vir geld. Ben, Monique en die span het uit hulle pad gegaan om ons te ontvang en die naweek te laat geniet. Van die aankoms tot die laaste dag was alles baie goed gekommunikeer. Die eenheid was baie netjies. Jy sal nêrens anders daardie rustigheid beleef met die seekoeie en wild wat so naby aan mens verby stap. Moenie verder soek na verblyf, die is die plek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Miem P
Lang verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Okt 2021

Heerlik gekuier. Pragtige fasiliteit met alles wat 'n mens benodig. Eienaars baie besorg oor gaste se welstand sonder om enigsins lastig te wees. Dankie hiervoor aangesien ons as gesin regtig op ons eie wou wees. Ons het die 11 dae regtig baie geniet en goed uitgerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Thasandran M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Des 2020

Incredible. Excellent accommodation, hands on owner with guests best interests at heart. Really enjoyed our stay in the well equipped chalet.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Zonica Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Naaupoort 2013 kr, 21 km vanaf die R101, Modimolle, 0510, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbbcc7438d7d79bbffb5b9b222367e42c81af9a4d6234e223e2e954491963d5fd72144499683f529f1e98587323d329542d9e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense 9 5 1 5 Naaupoort 2013 kr 21 km off the R101 0510 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.523430575821 28.512469232082

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang