Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Wilgeboomsdrift Safaris

Selfsorg
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Naaupoort 2013 kr, 21 km vanaf die R101, Modimolle, 0510, Limpopo
  • Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Wilgeboomsdrift Safaris is 'n rustige paradys wat tussen die Waterberge in Limpopo skuil, 218 km noord van Johannesburg. Dié wegbreekplek bied pragtige natuurskoon en is die tuiste van verskeie fauna- en flora-spesies.

Gerieflike selfsorgverblyf is in 2 eenhede beskikbaar. ElandsKloof is 'n drieslaapkamer-selfsorgeenheid teen die rivier en ideaal vir gesinne. Blouwildebees Uitsig is 'n vierslaapkamer-selfsorgeenheid met lugversorging. Elke eenheid het 'n bad en 'n stort, 'n sitarea, en 'n kombuis met 'n yskas, oond en 'n mikrogolfoond. WiFi is ook beskikbaar.

Daar is verskeie roetes op die plaas wat met 'n perd of 'n voertuig verken kan word, insluitend 'n vierwielmotorfiets wat gereël kan word. Ander geriewe sluit wildkyk, voer van die trop buffels, perdry, visvang, fotografie en begeleide staproetes in.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Perdry
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Piekniekmandjies Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Wat gaste dink
Patricia J
Gesin met klein kinders
5.0
Luxury in the wild. This was amazing, I definitely recommend it. There's plenty of wildlife, a well-run farm, wonderful hosts, and a ve...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2023
Helena S
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasties, heerlik stil, pragtige natuurskoon. Elandskloof het als wat ons nodig gehad het; teen die water, geen muskiete, boma met baie vuurmaakhout...
Sien meer
Mrt 2023
Magda J
Gesin met klein kinders
5.0
Fantasties. Dit was 'n absolute fees. So gerieflik en skoon. Die natuur is ongelooflik. Mal oor julle plek.
Nov 2022
Barend C
Gesin met klein kinders
5.0
Uitstekend, vreeslik lekker en baie rustige plek. Personeel is vriendelik, hulpvaardig en baie aangenaam. Baie netjiese en rustige plek. Ons het dit ...
Sien meer
Mrt 2022
Maureen F
Saam met lewensmaat
5.0
Ons het heerlik gekuier. Ben en Monique het ons baie tuis laat voel. Pragtige omgewing en met wild wat jou kom verras, was dit baie besonders. Blyplek...
Sien meer
Jan 2022

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Zonica Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Naaupoort 2013 kr, 21 km vanaf die R101, Modimolle, 0510, Limpopo
  • Gaste dink Wilgeboomsdrift Safaris het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Waterberg Limpopo
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Naaupoort 2013 kr, 21 km vanaf die R101, Modimolle, 0510, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbbcc7438d7d79bbffb5b9b222367e42c81af9a4d6234e223e2e954491963d5fd72144499683f529f1e98587323d329542d9e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense 9 5 1 5 Naaupoort 2013 kr 21 km off the R101 0510 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.523430575821 28.512469232082

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang