Wilgeboomsdrift Safaris
- Kapasiteit: 15 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Naaupoort 2013 kr, 21 km vanaf die R101, Modimolle, 0510, Limpopo
- Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Wilgeboomsdrift Safaris is 'n rustige paradys wat tussen die Waterberge in Limpopo skuil, 218 km noord van Johannesburg. Dié wegbreekplek bied pragtige natuurskoon en is die tuiste van verskeie fauna- en flora-spesies.
Gerieflike selfsorgverblyf is in 2 eenhede beskikbaar. ElandsKloof is 'n drieslaapkamer-selfsorgeenheid teen die rivier en ideaal vir gesinne. Blouwildebees Uitsig is 'n vierslaapkamer-selfsorgeenheid met lugversorging. Elke eenheid het 'n bad en 'n stort, 'n sitarea, en 'n kombuis met 'n yskas, oond en 'n mikrogolfoond. WiFi is ook beskikbaar.
Daar is verskeie roetes op die plaas wat met 'n perd of 'n voertuig verken kan word, insluitend 'n vierwielmotorfiets wat gereël kan word. Ander geriewe sluit wildkyk, voer van die trop buffels, visvang, fotografie en begeleide staproetes in.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Zonica Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 9
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- Naaupoort 2013 kr, 21 km vanaf die R101, Modimolle, 0510, Limpopo
- Gaste dink Wilgeboomsdrift Safaris het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 15 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Naaupoort 2013 kr, 21 km vanaf die R101, Modimolle, 0510, Limpopo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang