Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Wilgenhof Kothuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Maretha Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 29

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 29 resensies vir Wilgenhof Kothuis
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Alexa L - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alexa L

Wonderlike ervaring, vriendelik oom en tannie, sal weer gaan kuier.

Tannie en oom is vreeslik vriendelik. Die beskuit en varsmelk was ongelooflik. Heerlik geslaap op die elektriese kombers. Hout was gegee om te braai. Sal vir seker weer gaan kuier.

Calima V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Calima V

Ongelooflik lekker.

Gasheer en -vrou is baie aangenaam. Pragtige omgewing. Wilgenhof Kothuis is baie sentraal geleë om die omgewing te verken.

Wilgenhof Kothuis se terugvoer

Beste Calima, dit was ons voorreg om julle op Wilgenhof te ontvang en ons is baie bly dat julle dit geniet het. Kom gerus weer!
Groete
Maretha

Wilgenhof Kothuis
Michael R - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael R

Very neat and clean with wonderful views over the dam.

Lots of attention to detail with everything you could think of. Very clean and neat. Fresh farm milk in our fridge with rusks. One double bed in the main bedroom and 2 single beds in the second bedroom. Braai facilities with wood and charcoal. All in all a very pleasant stay - would highly recommend this accommodation - very good value for money.

Wilgenhof Kothuis se terugvoer

Dear Michael, thank you for your kind words. It was a great pleasure to be your host here on the farm. All the best. Maretha

Wilgenhof Kothuis
Wilise L - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilise L

Rustige en gerieflike blyplek.

Ons het net vir een nag oorgeslaap, maar wens ons kon meer. Die kothuis is goed ingerig, en het alles wat mens nodig het. Die ligging is pragtig en veilig. Dit is baie goeie waarde vir geld. Maretha het ons vriendelik ingewag, en mooi rondgewys.

Wilgenhof Kothuis se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoer, Wilise. Kom kuier gerus weer by ons op die plaas.
Groete,
Maretha

Wilgenhof Kothuis
Pieter N - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter N

Heerlik en rustig.

Die plaas is ideaal geleë net buite Heidelberg. Die gaspaartjie is baie ondersteunend, ongelooflik gasvry met vars plaasmelk in die yskas, heerlike turksvye en toe ek noem ons wil braai, is hout, firelighter en benodighede dadelik verskaf, buite verwagting.

Wilgenhof Kothuis se terugvoer

Dit was heerlik om julle op die plaas te ontvang en ons is bly julle het dit geniet. Seën vir julle pad vorentoe.

Wilgenhof Kothuis
Karin P - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin P

Rustig, mooi omgewing, vriendelike gasvrye mense.

Heerlik gebly. Groot kothuis. Wonderlike uitsig.

Heinrich D - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heinrich D

A comfortable stay away from noise.

We enjoyed a comfortable stay at Wilgenhof Kothuis with lovely and warm hosts.

Nicholas H - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nicholas H

Pleasant stay and friendly hosts and dog.

We had a pleasant stay at Wilgenhof Kothuis. Host was very friendly and helpful. Tessa (the Lab) is super friendly and just wanted all the love in the world (we were more than willing to give it). The stovetop didn't work properly and 2 of the faucets were loose but these are easy things to address and fix. The Kothuis is large, the rusks are good and the fresh milk was a big extra.

Johan M - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan M

'n Pragtige kothuis op 'n pragtige plaas.

Ons het weereens heerlik gekuier in die kothuis. Die koeimelk en heerlike beskuit was 'n ekstra bederf. Alles wat nodig is, is daar. Pragtige omgewing.

Wilgenhof Kothuis se terugvoer

Beste Johan,
Dit was heerlik om jou weer op Wilgenhof te ontvang. Kom maak gerus weer 'n draai by ons.

Seënwense,
Maretha

Wilgenhof Kothuis
Eric M - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eric M

Uitstekende verblyf net buite Heidelberg.

Ons was bevoorreg om twee nagte in die kothuis van Maretha en Kobus te kon bly. Hulle het ons met soveel gasvryheid ontvang en het sommer met die intrapslag tuis gevoel. Dit was lekker om die plaas atmosfeer te kon beleef. Ons het die mooi tuin en omgewing geniet. Die vars plaasmelk en beskuit was 'n groot bederf. 'n Besoek aan hierdie kothuis is beslis die moeite werd. Sien julle gou weer.

Wilgenhof Kothuis se terugvoer

Liewe Eric, dit was so lekker om julle by ons te ontvang en saam te kuier tydens die Hessequa Harmonie Fees. Ons is bly julle kon ons mooi omgewing verken en Heidelberg se gasvrye mense ontmoet. Kom kuier gerus gou weer.
Groete
Kobus en Maretha

Wilgenhof Kothuis
Sonia C - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonia C

So peaceful, lovely farm atmosphere and great hosts.

The cottage is fully equipped and very clean and cosy. Having coffee, with fresh farm milk and homemade rusks supplied, overlooking stunning views of well managed gardens and cattle happily crazing in the field was a lovely experience. Friendly and helpful hosts always willing to go the extra mile. Pity it was a short stay, but we'll definitely be back! Definitely highly recommended!

Wilgenhof Kothuis se terugvoer

We are so glad you enjoyed your time on our farm, Sonia. It was a pleasure to have you here and we look forward to your next visit.
All the best,
Maretha

Wilgenhof Kothuis
Hennie J - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie J

Baie aangename verblyf.

Die eienaars was baie gasvry en behulpsaam.

James V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
James V

Vriendelik ontvang. Goed toegruste chalet en rustige atmosfeer.

Pragtige tuine. sal graag weer daarvan gebruik maak.

Wilgenhof Kothuis se terugvoer

Baie dankie! Dit was so lekker om julle hier te ontvang. Kom kuier gerus weer.
Groete,
Maretha.

Wilgenhof Kothuis
Hennie P - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie P

Ons was heerlik ontspanne en dit by 'n interessante werkende plaas.

Die boomryke verblyf en die behulpsame en vriendelike eienaars het bygedra tot 'n aangename ervaring.

Wilgenhof Kothuis se terugvoer

Dankie dat julle Wilgenhof gekies het vir julle jaarlikse saamkuier. Kom span gerus weer hier uit. Groete, Maretha.

Wilgenhof Kothuis
Lukas O - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lukas O

Gerieflike eenheid met plaasatmosfeer.

Baie gerieflike en goed toegeruste eenheid. Vriendelik ontvang deur eienaar. Heerlikste, vars plaasmelk geniet wat my sommer laat terug verlang het na ons kinderdae op my ouma-hulle se plaas. Sal beslis weer daar tuisgaan.

Wilgenhof Kothuis se terugvoer

Ons is bly dat julle lekker gebly het by Wilgenhof se kothuis. Kom maak gerus weer by ons 'n draai.
Groete,
Maretha

Wilgenhof Kothuis
Junida C - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Junida C

Wonderlik.

Wat 'n belewenis. Baie dankie aan Maretha en Kobus vir die wonderlike tyd op julle plaas. Hoe bevoorreg was ons nie om julle wonderlike plaas te kon beleef. Die verrassing van die koei wat gekalf het was ons grootste geskenk. Julle Jersey Lady's is so mooi en dit was lekker vir my om my kinderjare weer by julle te kon beleef. Dankie vir 'n wonderlike mooi huisie waarin ons kon bly. Dankie vir julle gasvryheid en vriendelikheid. Ons sal weer kom kuier.

Wilgenhof Kothuis se terugvoer

Baie dankie Junida, dit was heerlik om julle hier te ontvang en ons is bly dat julle dit so geniet het. Kom kuier gerus weer by ons.
Groete
Maretha

Wilgenhof Kothuis
Rentia H - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rentia H

Ons het net een nag oorgeslaap op pad na 'n funksie, maar ons sal dit definitief aanbeveel.

Skoon en netjies met alles wat jy nodig het. Ons het net oorgeslaap, dus net 'n paar uur daar spandeer.

Wilgenhof Kothuis se terugvoer

Dankie Rentia,
Dit was heerlik om julle hier te ontvang.
Kom kuier gerus volgende keer vir ʼn langer tyd op die plaas.
Groete
Maretha

Wilgenhof Kothuis
Louis S - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis S

Pleasent

Clean and neat accommodation with all things necessary that you need.

Wilgenhof Kothuis se terugvoer

Thank you Louis. It was a great pleasure to receive you on the farm.
Please visit us again.
Regards
Maretha

Wilgenhof Kothuis
Chrismare B - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chrismare B

Goed toegeruste, huislike kothuis.

Maretha is 'n wonderlike gasvrou, wat ons tegemoetgekom het met 'n vroeër inboektyd, en met heerlike beskuit en vars plaasmelk bederf het. Hul vriendelike Labrador het dadelik kom groet, en ons het heerlik gebly op die plaas net 'n klipgooi buite die dorp, al was dit net vir een aand.

Wilgenhof Kothuis se terugvoer

Liewe Chrismare,
Ek is bly dat julle uiteindelik by ons kon kuier nadat Covid julle vorige planne in die wiele gery het. Dit was heerlik om julle hier te ontvang. Kom gerus weer!
Groetnis
Maretha

Wilgenhof Kothuis
Marion K - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marion K

A simple, perfect, one-night stay.

Well equipped unit, perfect for young children. Situated on a dairy farm, so for us, it was an educational stay for one night while on our way from Cape Town to St Francis Bay. Owners are very friendly and helpful.

Wilgenhof Kothuis se terugvoer

Thank you Marion, please visit us again in the future.
Regards
Maretha

Wilgenhof Kothuis
Retha D - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Retha D

Lekker oornagplek.

Ons het saam met ons vriende een nag oorgeslaap.

Wilgenhof Kothuis se terugvoer

Beste Retha,
Dit was heerlik om julle hier op Wilgenhof te ontvang. Kom kuier gerus weer.
Groete
Maretha

Wilgenhof Kothuis
Johan V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V

Baie gasvry en rustig.

Gasvrou baie gasvry en lekker op die rustige melkplaas gekuier.

Wilgenhof Kothuis se terugvoer

Dankie Johan, dit was heerlik om julle by ons te ontvang. Kom kuier gerus weer.
Groete
Maretha

Wilgenhof Kothuis
Sanet J - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sanet J

Ontspannend.

Ons gasvrou het ons bederf met heerlike plaasmelk.

Wilgenhof Kothuis se terugvoer

Dankie Sanet, dit was lekker om julle hier te ontvang. Kom kuier gerus weer.
Groete
Maretha

Wilgenhof Kothuis
Hannie J - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannie J

Baie mooi, skoon, baie aangenaam.

Rustig, en mooi. Baie goed toegeruste kothuis.

Wilgenhof Kothuis se terugvoer

Dankie vir julle vriendelikheid. Kom kuier gerus weer by ons.

Wilgenhof Kothuis
Johan M - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan M

Pragtige rustige omgewing in 'n heerlike gerieflike kothuis.

Ons het heerlik gebly in 'n goed toegeruste kothuis saam met ons volwasse kinders. Dit is 'n pragtige omgewing op 'n pragtige plaas waar jy net rustig kan wees. Die gasvrou en gasheer het uit hulle pad gegaan om alles gerieflik moontlik te maak. Die plaasmelk en beskuit was beslis 'n bonus.

Wilgenhof Kothuis se terugvoer

Dit was lekker om julle op Wilgenhof te ontvang. Ons sien uit na julle volgende kuier.

Wilgenhof Kothuis
Willemien V - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willemien V

Gerieflike verblyf.

Aangename mense, mooi plaas.

Wilgenhof Kothuis se terugvoer

Kom kuier gerus weer!!

Wilgenhof Kothuis
Santie T - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Santie T

Wilgenhof Kothuis was waarde vir haar geld. Ons is baie vriendelik deur die eienaars ontvang. Die huisie is goed toegerus met alles wat mens nodig het.

Die eienaar is gasvry.

Karen N - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen N

Uitstekend!

Lekker gebly, een nag, was in die omgewing vir 'n troue.

Wilgenhof Kothuis se terugvoer

Goeie dag Karen,

Baie dankie vir die positiewe resensie. Dit was goed om julle te ontmoet. Sien uit na 'n volgende kuier by ons plekkie.

Wilgenhof Kothuis
Corlia D - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corlia D

Wonderlike ervaring!

Ons was bevoorreg om in die mooie Wilgenhof kothuis te kon bly. Wonderlike gasvrou en gasheer. Pragtige rustige omgewing. Ons het sommer dadelik tuis gevoel. Als was baie mooi netjies en skoon en boonop kry ons toe sommer lekker vars plaasmelk. Ek sal vir seker Wilgenhof Kothuis aanbeveel. Hoop om julle gou weer te sien.

Vanaf
Vanaf R780
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R780
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Langs die R322, Wilgenhof-plaas, Heidelberg, 6665, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAInzINtdGraLMklwkcR9iR3FfZWH1aIsK3FtI0XJAhh81IGjDoS?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R780 per nag (plek vir 4) 29 5 1 5 Off the R322 Wilgenhof Farm 6665 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-19:00 11:00 -34.081487132867 20.923472322296

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang