Wilgenhof Kothuis
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Maretha Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 30
Op LekkeSlaap 5 jaar
Opsomming van Resensie
Alexa L - Jul 2024
Algehele gradering
Wonderlike ervaring, vriendelik oom en tannie, sal weer gaan kuier.
Calima V - Okt 2023
Algehele gradering
Ongelooflik lekker.
Wilgenhof Kothuis se terugvoer
Beste Calima, dit was ons voorreg om julle op Wilgenhof te ontvang en ons is baie bly dat julle dit geniet het. Kom gerus weer!
Groete
Maretha
Michael R - Mrt 2023
Algehele gradering
Very neat and clean with wonderful views over the dam.
Wilgenhof Kothuis se terugvoer
Dear Michael, thank you for your kind words. It was a great pleasure to be your host here on the farm. All the best. Maretha
Wilise L - Apr 2024
Algehele gradering
Rustige en gerieflike blyplek.
Wilgenhof Kothuis se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoer, Wilise. Kom kuier gerus weer by ons op die plaas.
Groete,
Maretha
Koeriena D - Sep 2024
Algehele gradering
Mooi en rustige omgewing.
Pieter N - Feb 2023
Algehele gradering
Heerlik en rustig.
Wilgenhof Kothuis se terugvoer
Dit was heerlik om julle op die plaas te ontvang en ons is bly julle het dit geniet. Seën vir julle pad vorentoe.
Karin P - Des 2023
Algehele gradering
Rustig, mooi omgewing, vriendelike gasvrye mense.
Heinrich D - Nov 2023
Algehele gradering
A comfortable stay away from noise.
Nicholas H - Mrt 2023
Algehele gradering
Pleasant stay and friendly hosts and dog.
Johan M - Okt 2022
Algehele gradering
'n Pragtige kothuis op 'n pragtige plaas.
Wilgenhof Kothuis se terugvoer
Beste Johan,
Dit was heerlik om jou weer op Wilgenhof te ontvang. Kom maak gerus weer 'n draai by ons.
Seënwense,
Maretha
Eric M - Sep 2022
Algehele gradering
Uitstekende verblyf net buite Heidelberg.
Wilgenhof Kothuis se terugvoer
Liewe Eric, dit was so lekker om julle by ons te ontvang en saam te kuier tydens die Hessequa Harmonie Fees. Ons is bly julle kon ons mooi omgewing verken en Heidelberg se gasvrye mense ontmoet. Kom kuier gerus gou weer.
Groete
Kobus en Maretha
Sonia C - Aug 2022
Algehele gradering
So peaceful, lovely farm atmosphere and great hosts.
Wilgenhof Kothuis se terugvoer
We are so glad you enjoyed your time on our farm, Sonia. It was a pleasure to have you here and we look forward to your next visit.
All the best,
Maretha
Hennie J - Apr 2022
Algehele gradering
Baie aangename verblyf.
James V - Apr 2022
Algehele gradering
Vriendelik ontvang. Goed toegruste chalet en rustige atmosfeer.
Wilgenhof Kothuis se terugvoer
Baie dankie! Dit was so lekker om julle hier te ontvang. Kom kuier gerus weer.
Groete,
Maretha.
Hennie P - Okt 2022
Algehele gradering
Ons was heerlik ontspanne en dit by 'n interessante werkende plaas.
Wilgenhof Kothuis se terugvoer
Dankie dat julle Wilgenhof gekies het vir julle jaarlikse saamkuier. Kom span gerus weer hier uit. Groete, Maretha.
Lukas O - Mei 2022
Algehele gradering
Gerieflike eenheid met plaasatmosfeer.
Wilgenhof Kothuis se terugvoer
Ons is bly dat julle lekker gebly het by Wilgenhof se kothuis. Kom maak gerus weer by ons 'n draai.
Groete,
Maretha
Junida C - Des 2021
Algehele gradering
Wonderlik.
Lees meerWilgenhof Kothuis se terugvoer
Baie dankie Junida, dit was heerlik om julle hier te ontvang en ons is bly dat julle dit so geniet het. Kom kuier gerus weer by ons.
Groete
Maretha
Rentia H - Nov 2021
Algehele gradering
Ons het net een nag oorgeslaap op pad na 'n funksie, maar ons sal dit definitief aanbeveel.
Wilgenhof Kothuis se terugvoer
Dankie Rentia,
Dit was heerlik om julle hier te ontvang.
Kom kuier gerus volgende keer vir ʼn langer tyd op die plaas.
Groete
Maretha
Louis S - Nov 2021
Algehele gradering
Pleasent
Wilgenhof Kothuis se terugvoer
Thank you Louis. It was a great pleasure to receive you on the farm.
Please visit us again.
Regards
Maretha
Chrismare B - Sep 2021
Algehele gradering
Goed toegeruste, huislike kothuis.
Wilgenhof Kothuis se terugvoer
Liewe Chrismare,
Ek is bly dat julle uiteindelik by ons kon kuier nadat Covid julle vorige planne in die wiele gery het. Dit was heerlik om julle hier te ontvang. Kom gerus weer!
Groetnis
Maretha
Marion K - Aug 2021
Algehele gradering
A simple, perfect, one-night stay.
Wilgenhof Kothuis se terugvoer
Thank you Marion, please visit us again in the future.
Regards
Maretha
Retha D - Mei 2021
Algehele gradering
Lekker oornagplek.
Wilgenhof Kothuis se terugvoer
Beste Retha,
Dit was heerlik om julle hier op Wilgenhof te ontvang. Kom kuier gerus weer.
Groete
Maretha
Johan V - Sep 2021
Algehele gradering
Baie gasvry en rustig.
Wilgenhof Kothuis se terugvoer
Dankie Johan, dit was heerlik om julle by ons te ontvang. Kom kuier gerus weer.
Groete
Maretha
Sanet J - Feb 2021
Algehele gradering
Ontspannend.
Wilgenhof Kothuis se terugvoer
Dankie Sanet, dit was lekker om julle hier te ontvang. Kom kuier gerus weer.
Groete
Maretha
Hannie J - Okt 2020
Algehele gradering
Baie mooi, skoon, baie aangenaam.
Wilgenhof Kothuis se terugvoer
Dankie vir julle vriendelikheid. Kom kuier gerus weer by ons.
Johan M - Sep 2020
Algehele gradering
Pragtige rustige omgewing in 'n heerlike gerieflike kothuis.
Wilgenhof Kothuis se terugvoer
Dit was lekker om julle op Wilgenhof te ontvang. Ons sien uit na julle volgende kuier.
Willemien V - Sep 2020
Algehele gradering
Gerieflike verblyf.
Wilgenhof Kothuis se terugvoer
Kom kuier gerus weer!!
Santie T - Feb 2020
Algehele gradering
Wilgenhof Kothuis was waarde vir haar geld. Ons is baie vriendelik deur die eienaars ontvang. Die huisie is goed toegerus met alles wat mens nodig het.
Karen N - Nov 2019
Algehele gradering
Uitstekend!
Wilgenhof Kothuis se terugvoer
Goeie dag Karen,
Baie dankie vir die positiewe resensie. Dit was goed om julle te ontmoet. Sien uit na 'n volgende kuier by ons plekkie.
Corlia D - Nov 2019
Algehele gradering
Wonderlike ervaring!
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Langs die R322, Wilgenhof-plaas, Heidelberg, 6665, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang