Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Wilgenhof Kothuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 30 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Alexa L
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2024

Wonderlike ervaring, vriendelik oom en tannie, sal weer gaan kuier. Tannie en oom is vreeslik vriendelik. Die beskuit en varsmelk was ongelooflik. Heerlik geslaap op die elektriese kombers. Hout was gegee om te braai. Sal vir seker weer gaan kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Calima V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2023

Ongelooflik lekker. Gasheer en -vrou is baie aangenaam. Pragtige omgewing. Wilgenhof Kothuis is baie sentraal geleë om die omgewing te verken.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Maretha
Wilgenhof Kothuis
Beste Calima, dit was ons voorreg om julle op Wilgenhof te ontvang en ons is baie bly dat julle dit geniet het. Kom gerus weer! Groete Maretha

Michael R
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2023

Very neat and clean with wonderful views over the dam. Lots of attention to detail with everything you could think of. Very clean and neat. Fresh farm milk in our fridge with rusks. One double bed in the main bedroom and 2 single beds in the second bedroom. Braai facilities with wood and charcoal. All in all a very pleasant stay - would highly recommend this accommodation - very good value for money.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Maretha
Wilgenhof Kothuis
Dear Michael, thank you for your kind words. It was a great pleasure to be your host here on the farm. All the best. Maretha

Wilise L
1 nag Gesin met tieners
4.8
Apr 2024

Rustige en gerieflike blyplek. Ons het net vir een nag oorgeslaap, maar wens ons kon meer. Die kothuis is goed ingerig, en het alles wat mens nodig het. Die ligging is pragtig en veilig. Dit is baie goeie waarde vir geld. Maretha het ons vriendelik ingewag, en mooi rondgewys.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Maretha
Wilgenhof Kothuis
Baie dankie vir jou terugvoer, Wilise. Kom kuier gerus weer by ons op die plaas. Groete, Maretha

Koeriena D
1 nag Saam met vriende
4.0
Sep 2024

Mooi en rustige omgewing. Baie dankie vir julle gasvryheid en rustige atmosfeer.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Pieter N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2023

Heerlik en rustig. Die plaas is ideaal geleë net buite Heidelberg. Die gaspaartjie is baie ondersteunend, ongelooflik gasvry met vars plaasmelk in die yskas, heerlike turksvye en toe ek noem ons wil braai, is hout, firelighter en benodighede dadelik verskaf, buite verwagting.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Maretha
Wilgenhof Kothuis
Dit was heerlik om julle op die plaas te ontvang en ons is bly julle het dit geniet. Seën vir julle pad vorentoe.

Karin P
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Des 2023

Rustig, mooi omgewing, vriendelike gasvrye mense. Heerlik gebly. Groot kothuis. Wonderlike uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Heinrich D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Nov 2023

A comfortable stay away from noise. We enjoyed a comfortable stay at Wilgenhof Kothuis with lovely and warm hosts.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicholas H
1 nag
4.8
Mrt 2023

Pleasant stay and friendly hosts and dog. We had a pleasant stay at Wilgenhof Kothuis. Host was very friendly and helpful. Tessa (the Lab) is super friendly and just wanted all the love in the world (we were more than willing to give it). The stovetop didn't work properly and 2 of the faucets were loose but these are easy things to address and fix. The Kothuis is large, the rusks are good and the fresh milk was a big extra.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Johan M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2022

'n Pragtige kothuis op 'n pragtige plaas. Ons het weereens heerlik gekuier in die kothuis. Die koeimelk en heerlike beskuit was 'n ekstra bederf. Alles wat nodig is, is daar. Pragtige omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Maretha
Wilgenhof Kothuis
Beste Johan, Dit was heerlik om jou weer op Wilgenhof te ontvang. Kom maak gerus weer 'n draai by ons. Seënwense, Maretha

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Maretha Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 30

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R780
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R780
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Langs die R322, Wilgenhof-plaas, Heidelberg, 6665, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAInzINtdGraLMklwkcR9iR3FfZWH1aIsK3FtI0XJAhh81IGjDoS?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R780 per nag (plek vir 4) 30 5 1 5 Off the R322 Wilgenhof Farm 6665 Wes-Kaap 021 201 8901 12:00-19:00 11:00 -34.081487132867 20.923472322296

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang