Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Wilger Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 33 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.3
Veiligheid
4.8
Mandie J
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Aug 2024

Baie gemaklik, naby aan alles en my gunsteling oorslaapplek. Heerlik, alles wat 'n mens nodig het, is daar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mandie J
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jul 2024

Gemaklik en gerieflik. Heerlik gebly en sal weer daar 'n bespreking maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wilma
Wilger Gastehuis
Mandie Baie dankie vir die mooi woorde. Jy is meer as welkom. Groete Wilma

Sune D
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Feb 2024

Ek was daar vir 'n skake reis gewees, was baie vriendelik verwelkom. Baie lekker gebly, baie dankie vir die vriendelike diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wilma
Wilger Gastehuis
Dankie Corné

Rika K
Kort verblyf
4.8
Feb 2024

Vriendelik ontvang en baie netjiese en skoon verblyf. Baie netjies en skoon. Verblyf is baie goed toegerus met alles wat 'n mens nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Wilma
Wilger Gastehuis
Dankie Rika - ons sien jou gou weer.

Lenette H
1 nag
4.6
Sep 2024

Verblyf was huislik en gerieflik. Alhoewel my kuier baie kort was, was dit baie aangenaam. Ontvangs was flink en professioneel.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Dane Badenhorst B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.4
Nov 2022

3 ster. Vriendelikheid kos niks. Swembad kort aandag.

Netheid
4.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

David H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2021

Very comfortable and pleasant stay. Close enough to everything and is comfortable and spacious.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wilma
Wilger Gastehuis
David Thank you very much for your positive feedback. Hope to welcome you again soon. Regards Wilma

Monique E
Kort verblyf
5.0
Jun 2021

Was heeltemal voldoende vir 'n lang termyn-selfsorgeenheid Dit was goed, ek het die kuier geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wilma
Wilger Gastehuis
Monique Baie dankie vir jou positiewe terugvoer - waardeer. Groete Wilma

Louise G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Nov 2021

Uitstekend. Diens, netheid, veiligheid, goeie interaksie gehad. 100% tevrede.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Wilma
Wilger Gastehuis
Louise Baie dankie vir die terugvoer -waardeer. Groete Wilma WILGER GASTEHUIS

Maeitza M
1 nag Gesin met klein kinders
4.4
Apr 2021

Voldoen aan wat ons verlang het. Gerieflik en baie netjies! Ons het oornagplek gesoek wat sentraal geleë was maar tog veilig.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Wilma
Wilger Gastehuis
Maritza, baie dankie vir jou terugvoer. Dit word waardeer.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Wilma Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 33

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf R1 300
R1 300 R1 040
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 300
R1 300 R1 040
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Witstinkhoutweg 104, Hennopspark, Centurion, 0157, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaa3322ddd277631b74b90c09985afad22a9bc849d33f9df878681b207d583fab1e0cac60575305020b3dbfb0a67efc20539e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 300 nouVanaf R1 040 per nag, vir 2 mense 33 5 1 5 104 Witstinkhout Road Hennopspark 0157 Gauteng 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -25.848384 28.172975

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang