Wilger Gastehuis
Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 21 Okt 2024 tot 19 Des 2024.
- Kapasiteit: 15 persone
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Witstinkhoutweg 104, Hennopspark, Centurion, 0157, Gauteng
-
Vanaf
R1 300R1 170 per nag, vir 2 mense -
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Wilger Gastehuis is in Hennopspark, 'n voorstad van Centurion, geleë. Dit is tussen Pretoria en Midrand en die gastehuis bied slaapplek vir 17 gaste en is ideaal vir vakansiegangers of sakereisigers.
Verblyf word aangebied in 6 volledig gemeubileerde en toegeruste selfsorg-eenhede. Elke eenheid het gemaklike beddens, 'n badkamer en kosmaakgeriewe. Sommige eenhede het lugversorging met vooruitbetaalbare elektrisiteit.
Ekstra geriewe sluit gratis WiFi, braai-areas, DStv, 'n swembad en onderdakparkeerplek op die perseel in.
Nabygeleë besienswaardighede sluit die Nasionale Dieretuin van Suid-Afrika, Golf Reef City, Centurion Mall, Copperleaf Golf and Country Estate en die Leeu en Safaripark in.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Wilma Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 33
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Witstinkhoutweg 104, Hennopspark, Centurion, 0157, Gauteng
- Gaste dink Wilger Gastehuis het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Hennopspark Centurion Pretoria Gauteng
- Kapasiteit: 15 persone
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Witstinkhoutweg 104, Hennopspark, Centurion, 0157, Gauteng
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang