Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Wilger Gastehuis

Spesiale Aanbod 10% af

Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 21 Okt 2024 tot 19 Des 2024.

  • Kapasiteit: 14 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Witstinkhoutweg 104, Hennopspark, Centurion, 0157, Gauteng
  • Vanaf R1 300 R1 170 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Wilger Guesthouse is in die woonbuurt Hennopspark in Centurion geleë, 'n area tussen Pretoria en Midrand geleë. Die gastehuis kan tot 17 gaste akkommodeer en is ideaal vir vakansiegangers of sakereisigers.

Verblyf beskik oor 6 volledig gemeubileerde en toegeruste selfsorg-eenhede. Geriewe in die kamer sluit gemaklike beddens, 'n badkamer en kookgeriewe in. Sommige van die eenhede het lugversorging met voorafbetaalde elektrisiteit.

Geriewe op die perseel sluit gratis WiFi, braai-areas, DStv, 'n swembad en onderdakparkeerplek op die perseel in.

Nabygeleë besienswaardighede sluit die Nasionale Dieretuin van Suid-Afrika, Gold Reef City, Centurion Mall, Copperleaf Golf and Country Estate, en Lion and Safari Park in.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 33 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.3
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Mandie J
Besigheidsreis
5.0
Baie gemaklik, naby aan alles en my gunsteling oorslaapplek. Heerlik, alles wat 'n mens nodig het, is daar.
Aug 2024
Mandie J
Besigheidsreis
5.0
Gemaklik en gerieflik. Heerlik gebly en sal weer daar 'n bespreking maak.
Jul 2024
Sune D
Besigheidsreis
5.0
Ek was daar vir 'n skake reis gewees, was baie vriendelik verwelkom. Baie lekker gebly, baie dankie vir die vriendelike diens.
Feb 2024
Rika K
4.8
Vriendelik ontvang en baie netjiese en skoon verblyf. Baie netjies en skoon. Verblyf is baie goed toegerus met alles wat 'n mens nodig het.
Feb 2024
Lenette H
4.6
Verblyf was huislik en gerieflik. Alhoewel my kuier baie kort was, was dit baie aangenaam. Ontvangs was flink en professioneel.
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Wilma Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 33

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Witstinkhoutweg 104, Hennopspark, Centurion, 0157, Gauteng
  • Gaste dink Wilger Gastehuis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 300
R1 300 R1 170
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 300
R1 300 R1 170
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Witstinkhoutweg 104, Hennopspark, Centurion, 0157, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaa3322ddd277631b74b90c09985afad22a9bc849d33f9df878681b207d583fab1e0cac60575305020b3dbfb0a67efc20539e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 300 nouVanaf R1 170 per nag, vir 2 mense 33 5 1 5 104 Witstinkhout Road Hennopspark 0157 Gauteng 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -25.848384 28.172975

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang