Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Wilgers Cottage

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Renske N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Vriendlike diens. Presies soos die foto's die plek toon. Baie skoon en aangename plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sarel B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Was 'n baie awesome, cosy, onvergeetlike Willow Cottage adventure. Sjoei, is 'n oulike huisie. Is 10x mooier in "real life" as op die fotos. Ons het dit so geniet om in hierdie plekkie te bly. Dit is 'n baie cosy plekkie. Dit is lekker naby 'n baie nice winkelsentrum. Die woonbuurt is baie veilig. Ons gaan in die oggende en laatmiddag draf en stap. Die huisie is ten volle toegerus en baie gerieflik. Daar is so baie hangkaste en ander pakplek. Ons het 'n paar dae hier oorgebly en was so dankbaar vir al die pakplek. Ons was so dankbaar vir die wasmasjien en wasgoedrakkie. Die tuin is pragtig. Daar is baie mooi duiwe en voëls in die bome wat 'n baie rustige atmosfeer skep. Die swembad is mooi blou. Elke oggend as ons die gordyne oopgetrek het, het ons vasgekyk na die mooi blou swembad, tuin, bome en voëls. Dit was so awesome gewees om hier oor te bly. Baie dankie Mark en Anja vir julle gasvryheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sharon B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Awesome rerig! Man, dit was nou aangenaam. Ons wil weer en weer gaan. Dis ideaal ook as jy langer wil bly en selfsorg. Daar is alles!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nelie / Kerneels E
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2024

Aangenaam, sal dit weer gebruik as behoefte ontstaan. Ons verblyf was aangenaam en die fasiliteit het ten volle aan ons verwagtinge voldoen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Gert V
1 nag
4.8
Jan 2024

Gerieflik, veilig en uitstekende ligging. Mark eienaar vriendelik en behulpsaam. Baie lekker gebly. Het alles gehad wat nodig is vir 'n oornag. Naby Wilgers Hospitaal. Min verkeer op pad na die hospitaal.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Pieter V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2024

Excellent stay in a well-equipped cottage. Because of a surgical procedure being postponed, we only slept there one night. The host was super friendly though and made sure everything was perfect. Will stay there again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Jacques P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Mrt 2024

Goed ingerig, netjies en skoon. Die kothuis was goed ingerig, netjies en skoon. Die gasheer was baie hulpvaardig. Het baie lekker gebly en sal dit sterk aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Betsie H
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2023

Gerieflik, netjies, rustig. Pragtige tuin. Uitstekend. Hulpvolle, vriendelike eienaars. Rustige stil omgewing. Netjies, skoon met al die nodige geriewe. Sal beslis sterk aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ruaan D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2023

Puik. Baie lekker gebly by. Die eienaar is baie behulpsaam. Ek sal dit vir enige iemand aanraai.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ingrid V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Pragtig, skoon en netjies, rustig. Sal beslis weer daar bly. So rustig en die bed slaap heerlik! Baie dankie. Sou nog 'n aand gebly het, maar daar was klaar 'n ander bespreking. Sal hulle ten sterkste aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Mark Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 136

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R790
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R790
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ossewastraat, Die Wilgers, Pretoria, 0181, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9477ad766aa80b8d0e727b045bd9d4465457b276877c05ce132ac01b93b134e0218cbffd8478be8fd52ea01b39ea37eb7a64?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R790 per nag (plek vir 2) 17 5 1 5 Ossewa Street Die Wilgers 0181 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.760856744493 28.319321093668

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang