Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Wilgers Guest House

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 100 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.3
Veiligheid
4.6
Pieter S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Baie lekker. Ja, baie lekker. Voel nie of jy in 'n stad is nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alecia D
1 nag Saam met vriende
5.0
Jan 2025

Definitief die moeite werd. Was ongelooflik lekker. Sal beslis lugversorging aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janel K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Nuwe gunsteling. Baie mooi, amper op hospitaalgronde. Regtig 'n nuwe gunsteling.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacobus W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2025

Lekker gebly en sal beslis weer van Wilgers Gastehuis gebruik maak. Gerieflik na aan Wilgers Hospitaal. Lekker gebly, die dassies en voëls lewe werklik geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Glenys H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Feb 2025

Pleasant experience, thank you. Very pleasant, perfect location for our requirements.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kassie G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Feb 2025

Ongemaklike basiese verblyf. Ons het in eenheid nommer 5 gebly. Die enigste rede waarom Wilgers Gastehuis gewild is, is omdat dit absoluut agter Wilgers Hospitaal is. Die verblyf is ongemaklik, oud en verweer. Die parkering is 'n nagmerrie omdat dit so klein en moeilik is om daar in te kom. Eenheid nommer 5 se bad het 'n cover om die bad wat 2 x 20x20 cm gate in het wat met selotape toegeplak is. Jy kan nie jou grimering doen of hare blaas in die eenheid nie. Dis donker en beligting is swak.

Netheid
4.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Alta V
1 nag
5.0
Nov 2024

Baie rustig en privaat, skoon en netjies. Baie rustig en privaat.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danie S
Kort verblyf
5.0
Sep 2024

Lekker, gerieflik en stil en rustig. Baie gerieflik en veilig. Vriendelike en professionele gasvrou en personeel. Alles wat nodig is, is daar. Sal Wilgers Guest House beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Herman V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Gerieflik, vriendelik, sentraal geleë, baie privaat. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danie S
1 nag
5.0
Aug 2024

Dit was rustig, stil en gerieflik. Perfek. Net een aand, maar voldoende en gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Annagrette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 100

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R 850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 850
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 21 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beuke Place-straat no. 19, Die Wilgers, Pretoria, 0041, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa255a59629a97368259c1fb484f1f5b792bf5558390fd5c55da00505f19484ddb47538ed6179561b24c6e7fa90d4b874e10c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 100 5 1 5 Beuke Place Street No 19 Die Wilgers 0041 Gauteng 021 201 8901 12:00-21:00 10:00 -25.768876798191 28.318227536211

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang