Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Wilgewandel Holiday Farm

Gastehuis

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 68 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.5
Veiligheid
4.5
Frances V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

It's ideally placed - clean and relaxing. Calming - restaurant food absolutely divine.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Susan B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Pragtige omgewing, lekker gebly. Ek was verras oor hoe mooi dit hier is. Die natuurskoon is asemrowend. Ons het lekker gebly, die plekkies is goed toegerus en netjies. Wilgewandel het baie om te doen en mens kan lekker by die restaurant eet. Dis naby Cango grotte en Cango Wildlife Sanctuary waar jy krokodille en ander diere kan sien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shelley R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2023

Ah, just amazing. Kept our little one so entertained. Amazing view. Well priced ostrich biltong too. Clean, neat, and tidy. Has everything you need.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riaan E
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jun 2024

Good value for money fun on a beautiful farm environment. Our stay was extremely good and fun. The house/unit was neat and warm (good for the winter), and quiet, given the proximity of the main complex and activities provided. The kids (14 and 11) enjoyed the activities on offer (some activities were closed for the winter). The restaurant offered good value for money food, and the staff were very friendly and helpful. The location of the farm, close to the Cango Caves and Swartberg Pass, made for convenient and beautiful day trips. A wine farm nearby also offered some activities for the adults.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Werner D
1 nag
4.6
Feb 2024

Rustig en salig buite Oudtshoorn. Lekker plek om te bly naby die Kangogrotte. Kamer is toegerus met alle basiese benodighede wat jy sal wil hê. Brêkvis die volgende oggend was uit die boonste rakke.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Eric S
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Feb 2024

Die puik en aangename diens het dit 'n lekker oornagplek gemaak. Die klientediens was puik, baie aangenaam ontvang, alles mooi verduidelik en die akkommodasie was gereed en skoon. Die eenheid wat ons gekry het, was egter nie soos op die foto's nie.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Gary R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.4
Feb 2024

Will not be back! We booked (we had 2 confirmations and deposits through Lekkereslaap), and then our friends decided to join us, so we booked directly (in the same name). On the Friday, we were running late, so we phoned to check the late arrivals procedure. It was obvious that the bookings had not been sorted by the office. We had 2 confirmations and deposits, but they sounded confused and phoned us back. On arrival, room 2 was allocated to our friends, and we got room 5. Note that our confirmation said room 3. No kettle, proper cutlery, etc. Not good enough, showed that they "made a plan!" The resort is run down and average.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Elsje N
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2023

Heerlik! Ons het heerlik daar gebly - baie netjies. Daar is regtig baie aktiwiteite om klein kindertjies besig te hou. En die kos by Wilgewandel was uit die boeke!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wilma G
1 nag Gesin met tieners
5.0
Apr 2023

Dit was 'n fantastiese ervaring wat ons altyd sal onthou en kan aanbeveel. Al het ons laat die aand daar aangekom het die Night Guard dit vir ons maklik gemaak om ons kamer te kry. Die volgende oggend was ons verras met die mooi omgewing, uitsig, en al die lekker aktiwiteite wat ons kon doen. Kos was ook fantasties. Baie dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mymoena B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Des 2023

Epic. My stay was awesome. Kids loved it. Only one slight problem: "All kids activities are extra." Maybe increase the price and include kids activities.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Pienaar Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 68

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R960
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R960
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 28 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kangogrotte-pad, R328, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDc0NTAwYWY5LTI0N2UtNGIxOS1hMDQzLTViNDMwMTlhNGM3Mw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R960 per nag, vir 2 mense 68 5 1 5 Cango Caves Road R328 6620 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.40354532994 22.217129485448

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang