Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Wilgewandel Holiday Farm

Gastehuis
  • Kapasiteit: 28 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kangogrotte-pad, R328, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • Vanaf R960 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Wilgewandel Holiday Farm is 'n gesinsvriendelike instansie en bied selfsorg- en B&B-verblyf. Die vakansieplaas is 1,6 km vanaf die Kangogrotte en 28 km vanaf Oudtshoorn.

Verblyf is beskikbaar in 8 gastekamers, ideaal vir paartjies, gesinne of sake-geleenthede. Daar is 6 dubbelkamer en 2 gesinskamers, elk met 'n en suite-badkamer wat 'n stort het. Elkeen het ook 'n kombuisie, tee- en koffiemaakgeriewe en linne.

Wilgewandel Holiday Farm bied heerlike gesinspret met doendinge soos kameelritte, 'n zipline, trapkarre, roeibote, donkiekar-ritte, plaasdiere, putt-putt en quad buggies. Daar is ook waterglybane en 'n trampolien. Alle doendinge kan op die plaas teen 'n ekstra koste bespreek word. Daar is ook 'n à la carte-restaurant op die plaas. Kom geniet die pragtige omgewing, rustigheid en en natuurskoon van die Klein Karoo, terwyl jy die toonbeeld van Suid-Afrikaanse gasvryheid ervaar.

Oudtshoorn is op die punt van die Tuinroete tussen die Outeniekwa- en Swartbergpasse geleë en 'n opwindende halfpadstop vir diegene wat tussen Kaapstad en Gqeberha (Port Elizabeth) reis.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 68 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.5
Veiligheid
4.5
Wat gaste dink
Frances V
Saam met lewensmaat
5.0
It's ideally placed - clean and relaxing. Calming - restaurant food absolutely divine.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2024
Susan B
Gesin met tieners
5.0
Pragtige omgewing, lekker gebly. Ek was verras oor hoe mooi dit hier is. Die natuurskoon is asemrowend. Ons het lekker gebly, die plekkies is goed toe...
Sien meer
Jan 2024
Shelley R
Gesin met klein kinders
5.0
Ah, just amazing. Kept our little one so entertained. Amazing view. Well priced ostrich biltong too. Clean, neat, and tidy. Has everyth...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2023
Elsje N
Gesin met klein kinders
5.0
Heerlik! Ons het heerlik daar gebly - baie netjies. Daar is regtig baie aktiwiteite om klein kindertjies besig te hou. En die kos by Wilgewandel was u...
Sien meer
Jun 2023
Wilma G
Gesin met tieners
5.0
Dit was 'n fantastiese ervaring wat ons altyd sal onthou en kan aanbeveel. Al het ons laat die aand daar aangekom het die Night Guard dit vir ons makl...
Sien meer
Apr 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Pienaar Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 68

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Kangogrotte-pad, R328, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • Gaste dink Wilgewandel Holiday Farm het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Klein-Karoo Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R960
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R960
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 28 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kangogrotte-pad, R328, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDc0NTAwYWY5LTI0N2UtNGIxOS1hMDQzLTViNDMwMTlhNGM3Mw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R960 per nag, vir 2 mense 68 5 1 5 Cango Caves Road R328 6620 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.40354532994 22.217129485448

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang