Willdenowia Guestsuite
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Waboom Familieplaas, Sandies Glen-weg 28, Stanford, 7210, Wes-Kaap
- Vanaf R730 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Willdenowia Guestsuite is 23 km buite Stanford en naby 'n verskeidenheid wynplase geleë wat gaste maklike toegang tot die ryk wynkultuur en -ervarings van die area gee. Die suite word deur pragtige berge omring.
Die selfsorg-eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n stort, bad, wasbak en 'n toilet. Die oopplan-eenheid sluit 'n sitarea, etenstafel en 'n kombuis in. Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, yskas en 'n ketel toegerus en die sitarea het 'n gemaklike rusbank.
Braaigeriewe is op versoek beskikbaar en daar is veilige parkeerplek op die perseel.
Aktiwiteite in die omgewing sluit voëlkyk, fietsry, begeleide staptogte en bergfietsry in.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Duits
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
- Seep
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
Opsomming van Resensie
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Sofia Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 2
Resensies 9
Op LekkeSlaap 10 maande
Ligging
- Waboom Familieplaas, Sandies Glen-weg 28, Stanford, 7210, Wes-Kaap
- Gaste dink Willdenowia Guestsuite het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Waboom Familieplaas, Sandies Glen-weg 28, Stanford, 7210, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang