Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Willemsrivier Trekpad Guest Houses

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 238 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Hennie K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Enjoyed everything there. Loved the quiet atmosphere and the necessities.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Robbie R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Lekker vriendelike plaaslewe. Beslis 'n plek om te oornag tydens die blomme tyd.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Heila V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Het heerlik gebly - sien punte. Die stilte van die plaas asook die geskiedenis maak van Willemsrivier Trekpad Gastehuis 'n unieke bestemming.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Victoria G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Comfortable and relaxing. I absolutely loved the farm! It had rained heavily, so there was water everywhere, but we still managed to walk around. The Joodse Winkel was full of character, and the electric blanket was a godsend. For people travelling with a dog, the fenced area lets you relax.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Roy S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Peaceful and quiet. Provided everything we needed. Peaceful and quiet as an out of season venue. We enjoyed our braai and walk along the nearby country road.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marita V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Rustige plaas atmosfeer. Dit was alles soos in die advertensie en die ervaring was besonders.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anton B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Fantasties! Awesome! Die verblyf was weereens uitstaande. Baie gerieflik, skoon en netjies. Baie dankie vir julle ongelooflike diens! Mooiloop!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danette D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Baie goeie oornagplek. Heerlik geslaap in 'n outentieke huisie. Ons het eers baie laat aangekom na 'n oponthoud op die Van Rhynspas, maar die gasvrou het die sleutel gelos en ons kon maklik binnekom. Absoluut waarde vir geld, en sal vir seker weer hier oorbly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marié E
1 nag
5.0
Mrt 2024

Puik atmosfeer. Pragtige natuur, stil, ryk geskiedenis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michael A
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2024

Very pleasant. It was a one night stay which suited our needs. The host provided a very good overview of the local areas of interest.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Erika Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 238

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R 600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 32 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Grasbergpad, Nieuwoudtville, 8180, Noord-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA11346348eef8a90660b07c2392cdce2bdd2d9a99c25204c163451c9438296775319fc612f145fe86650da58c2f5e0f842535?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 2) 238 5 1 5 Grasberg Road Nieuwoudtville 8180 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -31.344528659433 19.091263711452

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang