Windfall Cottage
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 3 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Essenhoutlaan 2281, Grabouw, 7160, Wes-Kaap
- Vanaf R1 100 per nag, vir 3 mense
Beskrywing
Windfall Cottage is 'n lieflike selfsorgkothuis wat gehalteverblyf in Grabouw bied. Dit is naby talle winkels, restaurante, die N2-hoofweg, aktiwiteite en besienswaardighede geleë.
Die kothuis bied slaapplek aan 3 gaste en beskik oor 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 2 enkelbeddens en die tweede slaapkamer het 'n enkelbed . Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n vierplaatgasstoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, basiese eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Die eenheid het 'n sitarea met gemaklike rusbanke, 'n slim- TV sowel as 'n knus kaggel waar gaste hul maaltye kan geniet. Die sitarea lei na 'n stoep wat 'n uitsig oor die tuin bied. Gratis WiFi, veilige parkeerplek en 'n Weber-braai is op die perseel beskikbaar. Houtskool en vuuraanstekers word voorsien.
WiFi is tydens beurtkrag beskikbaar en kerse en olie lampe word voorsien.
Gaste is welkom om die fynbos en groetetuin op hul gemak te verken. Wynproeë kan met die wynmaker voor aankoms gereël word. Ekstra vuurmaakhout is beskikbaar om gekoop te word.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Wynkelder
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Wynproe
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Meer oor dié eenheid
- Nie rook
- Privaat ingang
Dienste
- Koordlose internet
Badkamer
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Ekstras
- Tee en koffie skinkbord
Opsomming van Resensie
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
William Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Essenhoutlaan 2281, Grabouw, 7160, Wes-Kaap
- Gaste dink Windfall Cottage het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 3 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Essenhoutlaan 2281, Grabouw, 7160, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang