Windfall Cottage
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 3 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Essenhoutlaan 2281, Grabouw, 7160, Wes-Kaap
- Vanaf R1 100 per nag, vir 3 mense
Beskrywing
Windfall Cottage is in Grabouw geleë en bied gehalteverblyf in 'n lieflike selfsorgkothuis. Dit is binne maklike bereik van talle winkels, restaurante, die N2-hoofweg, doendinge en besienswaardighede.
Die kothuis beskik oor 2 slaapkamers en bied slaapplek aan tot 3 gaste op 'n slag. Die hoofslaapkamer is ingerig met 2 enkelbeddens en die tweede slaapkamer het 'n enkelbed. Die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak. Linne en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is toegerus met 'n 4-plaat gasstoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, basiese eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die eenheid het 'n sitarea met gemaklike rusbanke, 'n slim-TV en 'n knus kaggel waar gaste die koue nagte kan deurbring. Die sitkamer loop uit op die patio met uitsigte oor die tuin. Gratis WiFi, veilige parkeerplek en buite Weber-braaigeriewe is op die perseel beskikbaar. Houtskool en vuuraanstekers word voorsien.
Wi-Fi is ook beskikbaar tydens beurtkrag, en kerse en olielampe word voorsien.
Gaste is welkom om die fynbos en groentetuin op hul gemak te verken. Wynproeë met die wynmaker kan voor aankoms gereël word. Ekstra vuurmaakhout is beskikbaar om te koop.
Kamer-opset
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Wynkelder
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Wynproe
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Meer oor dié eenheid
- Nie rook
- Privaat ingang
Dienste
- Koordlose internet
Badkamer
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Ekstras
- Tee en koffie skinkbord
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
William Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Essenhoutlaan 2281, Grabouw, 7160, Wes-Kaap
- Gaste dink Windfall Cottage het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 3 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Essenhoutlaan 2281, Grabouw, 7160, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang