Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Willie's Barn

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Dawie D
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Aug 2024

Rustig. Het baie lekker gebly. Geniet die plaasatmosfeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
1 nag
5.0
Jul 2024

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Roea M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2024

Heerlik rustig. Ons het heerlik gebly. Lekker ruim plek met genoeg spasie vir die kinders om te speel. Rustig omring deur wynlande en die ongelooflike sonsopkoms uit die kamervenster was 'n bonus!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wilmien
Willie's Barn
Baie dankie vir ons mooi resensie, was lekker om julle hier te kon hê! Kom kuier gou weer!

Freddie C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Die verblyf was aangenaam, behalwe vir 'n paar persoonlike voorkeure. Die warmwaterplonspoel was nie in gebruik nie. Daar is slegs een enkele kastrol en pan. Sou TV waardeer, veral as jy een nag oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ciska D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Heerlike plaaskuier. Die verblyf by Willie's Barn is pragtig en het alles wat nodig is vir 'n naweek. Die kommunikasie vanaf die eienares was uitstekend en volledig, selfs die load shedding-skedules is verskaf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wilmien
Willie's Barn
Dankie Ciska! Ons waardeer jou positiewe resensie baie! Kom weer kuier in die toekoms!

Anina O
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Feb 2024

Lekker ontspan verblyf tussen die wingerde. Baie netjies en veilige verblyf. Heerlik tussen wingerde en groot stoep met grasperk en baie mooi uitsig oor wingerd en berge!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wilmien
Willie's Barn
Dankie vir jou positiewe woorde, ons waardeer!

Albert G
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Feb 2024

Heerlik en rustig. Heerlikke ruim en super netjiese huisie op die plaas. Die gasvrou was uitstekend. Ons verblyf daar vir die week was heerlik en salig. Die swembadjie was baie welkom in die hitte van die middae. Ek sal enige tyd weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wilmien
Willie's Barn
Dankie Albert vir jou resensie! Willie's Barn waardeer dit baie. Ons sien uit om julle weer hier te verwelkom in die toekoms!

Elma F
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2024

Rustige plaasatmosfeer, pragtige uitsig op die berge. Heerlik gekuier! Goed uitgelê.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deirdrie G
Kort verblyf
4.8
Mrt 2024

Baie lekker. Mooi, skoon, heerlike tuisgebakte beskuit. Sal graag weer tuis gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Wilmien
Willie's Barn
Baie dankie! Waardeer jou positiewe terugvoer!

Hennie B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2024

Dit was heerlik, baie rustige omgewing. Was baie behulpsaam om ons verblyf aangenaam te maak.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Wilmien Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 39

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R2 500
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R2 500
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Boontjiesrivier-weg, Rawsonville, 6845, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA17d59250308a77aaa9cc2b94cc3be5d104543739da56de1a420f8ddd79bdce15196b18a1c3cd1c836539633b38350c901de0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag, vir 6 mense 19 5 1 5 Boontjiesrivier Road Rawsonville 6845 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.697862255536 19.33428245096

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang