Willow Brooke Guest Suite
- Kapasiteit: 0 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Dassenberg-weg, Willow Brooke, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
-
Tydelik onbeskikbaar
Beskrywing
Willow Brooke Guest Suite bied gerieflike verblyf in 'n smaakvolle gaste-suite met 'n uitsig oor die Franschhoekrivier. Dis 2,6 km vanaf Franschhoek se hoofstraat met talle winkels en restaurante.
Dié privaat suite het 'n oopplan-uitleg, bied slaapplek vir 2 gaste en het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die suite het ook tee- en koffiemaakgeriewe, 'n mikrogolfoond, yskassie en 'n Nespresso-masjien. Koffiekapsules, tee, melk, suiker en tuisgebakte beskuit word voorsien. Daar is ook 'n TV met DStv en gratis WiFi. Ontbyt is nie ingesluit nie.
Die gaste-suite het 'n balkon met 'n uitsig oor die woud. Let asb. daarop dat die suite via trappe bereik word. 'n Daaglikse skoonmaakdiens is beskikbaar. Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike boma langs die rivier. Let asb. daarop dat daar 2 vriendelike Duitse Skaaphonde op die eiendom is.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Michelle Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 64
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Dassenberg-weg, Willow Brooke, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
- Gaste dink Willow Brooke Guest Suite het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 0 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Dassenberg-weg, Willow Brooke, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap