Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Willow Cottage

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Boat-weg 17, Zeekoevlei, Kaapstad, 7945, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Willow Cottage is 'n bekoorlike selfsorg-eenheid met 'n privaat ingang op die gasheer se perseel in Pelikan Park, wat gerieflike en ontspannende verblyf vir gesinne en vriende bied. Hierdie kothuis is net 'n hanetreetjie van die Zeekoevlei- en Rondevlei-natuurreservaat af geleë en is 'n ideale toevlugsoord vir natuurliefhebbers.

Die eenheid het slaapplek vir tot 4 gaste in sy 2 slaapkamers en 1 badkamer. Albei slaapkamers is ingerig met 2 enkelbeddens elk, en gaste deel 'n aparte badkamer met 'n stort. Vir ekstra gerief is WiFi oral in die eenheid beskikbaar.

Die oopplan-leefarea is ontwerp vir ontspanning en het gemaklike sitplek. Die kombuisie is goed toegerus met 'n yskas, mikrogolf, tweeplaatstoof en koffie- en teemaakgeriewe. Gaste kan ontspan in die privaat binnehof, waar braaigeriewe beskikbaar is, wat 'n perfekte plek bied om buite te eet.

Willow Cottage is gerieflik naby plaaslike winkels en restaurante geleë. Gaste kan gewilde besienswaardighede soos Muizenberg-strand, Rondevlei-voëlreservaat en Zeekoevlei-natuurreservaat verken, of 'n kort rit na Kaapstad neem om 'n verskeidenheid besienswaardighede en doendinge te geniet. Dit maak Willow Cottage 'n ideale keuse vir 'n vakansie of naweekwegbreek.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Fietsry

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • 24-Uur Sekuriteit
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Ligging

  • Boat-weg 17, Zeekoevlei, Kaapstad, 7945, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Boat-weg 17, Zeekoevlei, Kaapstad, 7945, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc9bdecd8f4a5b53f2622ec5c874807bb0f969fea855d50759efa7befb8c50286f9cccab5b4bc7a90d6c8d4d7bf6ad5ea868f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 4) 17 Boat Road Zeekoevlei 7945 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.0549928 18.5075684

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang