Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Willow Cottage

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 111 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Gerhard F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Ruim kamer, stil omgewing, naby alles. Gerieflike kamers, gerieflik vir remote werk.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dick
Willow Cottage
Thank you for the positive review, and for leaving the cottage so neat and tidy. Please keep us in mind on your next visit to George.

Marié F
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Ongelooflike diens en gerieflike akkommodasie in veilige area. Die gasvryheid van the hosts was besonders, hulle het ons dadelik laat tuis voel as deel van die familie. Vriendelik en behulpsaam. Baie dankie vir jul gasvryheid. Die akkommodasie was gerieflik, skoon en rustig. Al is jy in George, het jy nie die geraas van die verkeer of mense gehoor nie - ons kon heerlik uitrus en ontspan. Veilige, onderdak parkering was ook waardeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dick
Willow Cottage
Hi Marie, thank you for your lovely review. Much appreciated. Hopefully, we will see you on your next visit to George.

Shaun R
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Vriendelike diens, bekostigbaar en netjiese perseel. Baie stil en veilige area. Die cottage is netjies en het voldoen aan al my verwagtinge.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dick
Willow Cottage
Hi Shaun. Thank you for your superb review. It certainly encourages Jeannette and I in our endeavour to maintain the high standards of our guest cottage. Looking forward to seeing you again on your next visit to George.

Wicus V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Aangenaam. Die gastehuis is die ideale oornagplek. Dit is in 'n stil omgewing en naby genoeg aan die George Mall en die lughawe. Die gasheer het ons persoonlik ontvang en gegroet toe ons vertrek. Dit was aangenaam om te weet dat hy heeltyd beskikbaar sou wees as ons hulp nodig gehad het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dick
Willow Cottage
Good morning Wicus. Thank you for the super review. Much appreciated. Groete. Dick and Jeannette.

Theresa G
1 nag Saam met vriende
5.0
Mei 2024

Very happy - we will definitely stay at Willow Cottage again. The hosts are friendly and filled with warmth. They went out of their way to welcome us and to make us feel at home. The accommodation was clean and very well-maintained with a really beautiful garden.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dick
Willow Cottage
Good morning Theresa. Thank you for the superb review. Much appreciated. Kind regards, Dick and Jeannette.

Egbert V
1 nag
5.0
Apr 2024

Rustig area en naby die middedorp. Woonstel in 'n rustige area. Vriendelike gasheer wat goed kommunikeer. Was lekker naby aan al die plekke waar ek moes wees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dick
Willow Cottage
Thank you, Egbert, for the super review. Please keep us in mind on your next visit to George.

Christelle M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Lekker geslaap. Goeie ligging in George. Naby winkels.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dick
Willow Cottage
Good morning Christelle. My apology for the late response and thank you kindly for the lovely review. Groete. Dick and Jeannette.

Helga V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Vriendelike ontvangs met goed ingerigte verblyf. Gasvrye eienaars met verblyf wat voorsien het in al ons behoeftes.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dick
Willow Cottage
Good morning Helga. My apologies for the late response and thank you for the lovely review. Kind regards. Dick and Jeannette.

Anje V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Home away from home. Baie goeie waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dick
Willow Cottage
Hi Anje. Thank you for your super review. Please keep us in mind on your next visit to George. Jeannette and I would love to host you and your family again.

Anonieme gas
Kort verblyf
4.8
Aug 2024

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Dick Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 111

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 000
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Edward-laan 18, King George Park, George, 6531, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA31e863c76040cf5ae472697ceab8212cc70a80692ab9e47043eff49413d9a4add9340847c26f2849287fea498c3f0017cda2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 4 mense 111 5 1 5 18 Edward Lane King George Park 6531 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.960807 22.444504

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang