Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Willow Cottage

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Edward-laan 18, King George Park, George, 6531, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 000 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Willow Cottage is 'n privaat kothuis wat in 'n stil buurt geleë is. Dit maak van hierdie kothuis die ideale, ontspannende vakansie- en oornagverblyf. Die kothuis is sentraal geleë op die Tuinroete, 8 km vanaf George se lughawe, 10 km vanaf Victoriabaai, 15 km vanaf Heroldsbaai en 50 km vanaf Knysna, Mosselbaai en Oudtshoorn.

Die kothuis het sy eie aparte en privaat ingang en bied slaapplek aan 4 gaste. Die gemaklike hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en daar is 'n tweede slaapkamer met 'n TV en 2 enkelbeddens. Die volledige badkamer is ingerig met 'n bad en 'n stort. Die kothuis is toegerus met 'n koffiestasie, mikrogolfoond, 'n kroegyskassie, tee- en koffiemaakgeriewe en tee, koffie, suiker en ontbytgraan word voorsien vir die eerste dag.

Daar is veilige parkeerplek onder skadunette voor die kothuis vir 1 voertuig. Ekstra parkeerplek vir 'n ekstra voertuig kan gereël word.

Let asb. daarop dat daar geen skoonmaakdienste is nie, gaste moet self die kothuis skoon hou. Indien gaste ekstra skoonmaakdienste vereis, moet dit voor hul aankoms gereël word teen 'n ekstra koste per dag. Kontak ons asb. vir verdere inligting.

Buite is daar 'n tafel en 2 stoele. Daar is ook beskutte parkeerplek. Jou gashere sal deur die loop van jou verblyf beskikbaar wees om enige vrae te beantwoord of aanbevelings te maak.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Waaier
  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 111 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Wat gaste dink
Gerhard F
Saam met lewensmaat
5.0
Ruim kamer, stil omgewing, naby alles. Gerieflike kamers, gerieflik vir remote werk.
Aug 2024
Marié F
Saam met vriende
5.0
Ongelooflike diens en gerieflike akkommodasie in veilige area. Die gasvryheid van the hosts was besonders, hulle het ons dadelik laat tuis voel as dee...
Sien meer
Jun 2024
Shaun R
Gesin met tieners
5.0
Vriendelike diens, bekostigbaar en netjiese perseel. Baie stil en veilige area. Die cottage is netjies en het voldoen aan al my verwagtinge.
Jun 2024
Wicus V
Saam met lewensmaat
5.0
Aangenaam. Die gastehuis is die ideale oornagplek. Dit is in 'n stil omgewing en naby genoeg aan die George Mall en die lughawe. Die gasheer het ons p...
Sien meer
Mei 2024
Theresa G
Saam met vriende
5.0
Very happy - we will definitely stay at Willow Cottage again. The hosts are friendly and filled with warmth. They went out of their way...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Dick Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 111

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Edward-laan 18, King George Park, George, 6531, Wes-Kaap
  • Gaste dink Willow Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

George Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Edward-laan 18, King George Park, George, 6531, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA31e863c76040cf5ae472697ceab8212cc70a80692ab9e47043eff49413d9a4add9340847c26f2849287fea498c3f0017cda2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 4 mense 111 5 1 5 18 Edward Lane King George Park 6531 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.960807 22.444504

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang