Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Willow Cottage

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.5
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
David H
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Quiet, cosy, enjoyable. The cottage and the garden are very pleasant. The owners were very kind. We enjoyed the company of Miss Molly and Olympia, a dog and a cat from the owners, very much.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariaan C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Mei 2023

Ons het heerlik gebly! Om basies aan die voet van Tafelberg te bly, was 'n eerste vir ons, maar beslis nie die laaste keer nie. Ons gaan definitief weer Willow Cottage besoek. Stylvol, gemaklik en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Wendy
Willow Cottage
Baie dankie Mariaan

Jolindi P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2022

Pragtig en skoon, wens ons kon langer bly. Die cottage is vreeslik mooi ontwerp en ons het so lekker gebly. Mens het jou eie garage en al is dit langs die hoofhuis, is dit heeltemal privaat. Kombuis is volledig toegerus en daar is baie restaurante in die area wat aflewer ook. Ek het klein detail soos lekker sepies in die badkamer en speserye en olyfolie in die kombuis waardeer, asook die Nespresso masjien en baie boeke. Dis baie naby aan Kirstenbosch en die newlands woud, in 'n pragtige area met die mooiste bome. Wendy en haar man was uitstekende gashere, daar was 'n probleem met ons DStv en sy het uit haar pad gegaan om dit reg te maak. Kan nie wag om weer daar te bly nie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wendy
Willow Cottage
Baie dankie for die mooi resensie. Ons waardeer dit. Ons sien uit daarna om julle weer te akkommodeer. Groete Wendy

Elva P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2021

A wonderful location and the cottage was superb. The cottage was extremely comfortable and well fitted out. The host went out of her way to make sure we were comfortable. Lovely setting in a beautiful garden and very private. Would definitely stay there again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Wendy
Willow Cottage
Thank you so much Elva, such a lovely review and it was a pleasure having you both as guests and we look forward to seeing you again.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Wendy Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 4

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf
Vanaf R2 050
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R2 050
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Wiillow-weg 23, Fernwood Nuweland, Nuweland, Kaapstad, 7700, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA99c1c233afe72faa5bced0f94f8950619458e6f83c7206dd68d5fc49a3c09296be45a4bff09916bc1df30f829c418cc98744?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 050 per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 23 Willow Road, Fernwood Newlands Newlands 7700 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 11:00 -33.97906977283 18.443797148035

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang