Willow Cottage
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Mark Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 138
Op LekkeSlaap 8 jaar
Opsomming van Resensie
Adele V - Sep 2024
Algehele gradering
Baie stil omgewing, naby hospitale, winkelsentrums en restaurante.
Maryke V - Aug 2024
Algehele gradering
Heerlik.
René T - Jul 2024
Algehele gradering
Pragtige skoon netjiese plek en baie veilig.
Ronel R - Jun 2024
Algehele gradering
Gerieflik en stylvol.
Amanda M - Jun 2024
Algehele gradering
Heerlik, stil, rustig.
Bonita V - Mei 2024
Algehele gradering
Willow Cottage has everything one needs. Ons sal beslis weer daar slaap.
Sannie D - Apr 2024
Algehele gradering
Netjiese verblyf, rustige stil omgewing.
Piet J - Apr 2024
Algehele gradering
Baie aangename gasheer / gasvrou. Laat mens baie tuis voel. Alles baie netjies.
Amanda V - Apr 2024
Algehele gradering
Rustig, veilig, waarde vir jou geld.
Anneke D - Mrt 2024
Algehele gradering
Goed toegerus met alles wat mens mag nodig kry.
Johanita S - Feb 2024
Algehele gradering
Lovely stay at the Willow Cottage.
Clive G - Feb 2024
Algehele gradering
Comfortable, clean, well-appointed cottage.
Annaline N - Jan 2024
Algehele gradering
Vriendelike en gasvrye mense.
Karel V - Mrt 2024
Algehele gradering
Toesluit motorhuis en TV Netflix is beskikbaar.
Leana I - Sep 2024
Algehele gradering
Baie veilig, goeie ligging, skoon en baie netjies en stil area.
Mariana B - Aug 2024
Algehele gradering
Bly asof jy by jou eie huis is in hierdie kothuis.
Marie S - Des 2023
Algehele gradering
Sal beslis weer daar bespreek. Besonders.
Una R - Des 2023
Algehele gradering
Lieflike verblyf.
Bernard F - Okt 2023
Algehele gradering
Perfekte verblyf!
Antoinette B - Sep 2023
Algehele gradering
Ons sal definitief weer daar oorslaap.
Jc V - Sep 2023
Algehele gradering
Die Willow Cottage is pragtig, baie netjies en bekostigbaar. Sal vir seker weer daar bly.
Michele C - Sep 2023
Algehele gradering
Vriendelik. Netjies. Gerieflik.
Adriana N - Aug 2023
Algehele gradering
Uitstekend. Pragtige plekkie. Baie netjies en skoon. Naby aan Wilgers Hospitaal.
George V - Aug 2023
Algehele gradering
Baie lekker gebly. Vriendelike eienaar!
Adelle M - Jul 2023
Algehele gradering
Baie gemaklik.
Kim V - Sep 2023
Algehele gradering
Peaceful and beautiful.
Menandie D - Okt 2023
Algehele gradering
Rustig en veilig.
Susarah C - Des 2022
Algehele gradering
Beautiful, clean, comfortable, with a great host.
Blenn E - Okt 2022
Algehele gradering
Puik! Bitter vriendelike eienaars en uitstekende verblyf.
Peter D - Sep 2022
Algehele gradering
Veilige en gerieflike verblyf. Alle toebehore beskikbaar wat jy sou benodig vir jou verblyf.
Melanie S - Jul 2022
Algehele gradering
Ons het ongelukkig net een aand oorgeslaap maar sal beslis weer van Willow Cottage gebruik maak.
Wynand B - Jan 2022
Algehele gradering
What a cosy and beautiful cottage.
Ramokone M - Jan 2022
Algehele gradering
Peaceful.
Marna M - Nov 2021
Algehele gradering
Waarde vir geld
Bianca T - Nov 2021
Algehele gradering
Fantasties, alles wat jy nodig het.
Sune V - Okt 2021
Algehele gradering
Great stay.
Jeanelda P - Okt 2021
Algehele gradering
Verblyf naby Wilgers Hospitaal tydens my man se operasie.
Sonja V - Okt 2021
Algehele gradering
Rustige Oase in die besige stad.
Lees meerMichelle D - Sep 2021
Algehele gradering
Oorslaap vir troue.
Rene T - Jun 2021
Algehele gradering
Home away from home
Rachel H - Jun 2021
Algehele gradering
Netjies en gerieflik!
Pontsho M - Jun 2021
Algehele gradering
Home away from home.
Marida V - Mei 2021
Algehele gradering
Gerieflik, netjies en perfekte ligging.
Elma D - Mei 2021
Algehele gradering
Heerlik, ontspanne goed toegerus en netjies.
Cilna E - Mei 2021
Algehele gradering
Rustig, netjies en goed geleë.
Theresa E - Mei 2021
Algehele gradering
Aangename verblyf sonder tekortkominge.
Nic S - Apr 2021
Algehele gradering
Uitstekend, gasvry, skoon, gerieflik!
Elize B - Apr 2021
Algehele gradering
Bekostigbaar, veilige area, netjies en vriendelikste mense!
Frieda O - Jun 2021
Algehele gradering
Beautiful stay in East Pretoria.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Pragtige verblyf in Oos Pretoria.
Ons het ons kort tydjie by Willow Cottage geniet. Die gasheer was super hulpvaardig en vriendelik. Die plek is groot genoeg, knus en volledig ingerig vir die twee van ons. Ongelukkig moes on terughaas Kaap toe weens 'n noodgeval. Oor die algemeen was dit baie goeie verblyf. Baie dankie!
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Fanus L - Okt 2021
Algehele gradering
Privaat, ruim met alles wat nodig is. Ons kom weer.
Rudi D - Jan 2020
Algehele gradering
Gerieflik en netjies. Is baie vriendelik verwelkom.
Connie R - Jan 2020
Algehele gradering
Gerieflik en netjies.
Ockie F - Des 2019
Algehele gradering
Ongelooflik.
David H - Nov 2019
Algehele gradering
The best.
Lynette B - Sep 2019
Algehele gradering
Fantasties, fantasties, fantasties!
Marthie E - Aug 2019
Algehele gradering
Sien sterre.
Yolandi S - Aug 2019
Algehele gradering
Wonderlik!
Chris L - Aug 2019
Algehele gradering
Netjies en stylvol.
Charmaine M - Jul 2019
Algehele gradering
Heel aangenaam.
Alrika V - Jul 2019
Algehele gradering
Gerieflike waarde vir geld!
Petra T - Jul 2019
Algehele gradering
Rustig en veilig na 'n lang dag.
Esme V - Jun 2019
Algehele gradering
Super netjies.
Ockie F - Apr 2019
Algehele gradering
Kon nie vir beter gevra het nie.
Lees meerGloria G - Apr 2019
Algehele gradering
If I could give six stars I would.
Marie V - Apr 2019
Algehele gradering
Fantasties.
Claudia C - Mrt 2019
Algehele gradering
Beautiful cottage with everything you would need for a comfortable stay.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Pragtige kothuis met alles wat jy nodig het vir 'n heerlike wegbreek.
Die eienaars het uit hul pad gegaan om te help toe ons verlore raak op pad na die verblyf. Ons sal beslis daar bly, en beveel dit aan.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Helena V - Mrt 2019
Algehele gradering
Home away from home.
Kathy B - Jan 2019
Algehele gradering
Netjies en veilig.
Sandra S - Jan 2019
Algehele gradering
Uitstekend!
Marius V - Mrt 2019
Algehele gradering
Baie gerieflik en ideaal vir verblyf in Pretoria.
Shoana V - Des 2018
Algehele gradering
Verfrissend.
Jo G - Des 2018
Algehele gradering
Baie volledig en goed ingerig. Netjies en skoon.
Tollie G - Nov 2018
Algehele gradering
Baie goed.
Christine V - Nov 2018
Algehele gradering
Die plek is baie goed toegerus.
Johan & Engela A - Nov 2018
Algehele gradering
Baie gerieflik.
Pieter V - Nov 2018
Algehele gradering
Het baie lekker gebly by Willow Cottage!
Madelaine D - Okt 2018
Algehele gradering
Alles-in-een blyplekkie.
Ria B - Okt 2018
Algehele gradering
Netjiese, gerieflike verblyf wat bekostigbaar is.
Eckard H - Okt 2018
Algehele gradering
Skoon, netjies en gerieflik.
Sandra S - Sep 2018
Algehele gradering
Uitstekend toegerus met goeie sekuriteit in rustige omgewing.
Magriet J - Sep 2018
Algehele gradering
Rustige wegbreek.
Mari L - Jul 2018
Algehele gradering
Absoluut fantasties.
Linda J - Jul 2018
Algehele gradering
Wonderlike blyplek, met gasvrye mense.
Marina B - Jul 2018
Algehele gradering
Simply the best!
Lizette M - Apr 2018
Algehele gradering
Fantasties, hoogs aanbeveelbaar.
Janet S - Apr 2018
Algehele gradering
Absoluut fantasties, alles is net van die beste gehalte, en die gasvryheid ongelooflik.
Pieter M - Apr 2018
Algehele gradering
Huis weg van tuis.
Pat And Dennis B - Mrt 2018
Algehele gradering
Beautiful clean cottage. Could not fault anything.
Lorna V - Mrt 2018
Algehele gradering
Very neat and convenient apartment.
Anna Marie S - Feb 2018
Algehele gradering
Dit was voorwaar heerlik.
Emile V - Jan 2018
Algehele gradering
Perfekte ligging met alles wat 'n mens nodig het.
Kim C - Nov 2018
Algehele gradering
Good value for money and will definitely use them again.
Rina S - Feb 2018
Algehele gradering
Baie netjies en skoon. Die ideale oornag slaapplek.
Eileen A - Des 2018
Algehele gradering
Skoon, rustig en volledig toegerus.
Natascha L - Feb 2018
Algehele gradering
Amazing.
Martie V - Jan 2018
Algehele gradering
Baie lekker verblyf!
Lees meerCobus V - Nov 2017
Algehele gradering
Wonderful. cosy stay.
Christo R - Des 2017
Algehele gradering
Dit was 'n heerlike ervaring - alles was net die beste.
Retha J - Des 2017
Algehele gradering
Home away from home!
Pamela M - Des 2017
Algehele gradering
Perfect place to just relax and have a good quiet time.
Rina H - Nov 2017
Algehele gradering
Aangenaam en gemaklik!
Johan & Engela A - Nov 2017
Algehele gradering
Baie aangenaam met alle geriewe beskikbaar.
Mari F - Okt 2017
Algehele gradering
Keurige, netjiese verblyf.
Reuben E - Nov 2017
Algehele gradering
Fantastic and peaceful.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Fantasties rustig.
Die eienaar het ons so vriendelik verwelkom. 100% die beste kothuis ooit.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Christa H - Okt 2017
Algehele gradering
Die kothuis is netjies.
Francois B - Okt 2017
Algehele gradering
Mooi, netjies en modern. Als wat jy benodig om 'n nag of meer oor te bly.
Natanya K - Okt 2017
Algehele gradering
Dit is 'n baie oulike, gerieflike en mooi kothuis - wel deurdink.
Nola D - Okt 2017
Algehele gradering
Baie goed toegerus, fantastiese ligging, ongelooflike gasvryheid!
Reinhard H - Sep 2017
Algehele gradering
Uitstekende diens en alles wat jy nodig het in die woonstel.
Rene H - Sep 2017
Algehele gradering
Ons het heerlik en rustig en baie privaat gebly.
Christo H - Des 2017
Algehele gradering
Bekostigbare selfsorg.
Hentie D - Des 2016
Algehele gradering
'n Baie aangename verblyf-ervaring!
Michiel V - Des 2016
Algehele gradering
Vroeër ingekom en verwelkom. Laat die nag uitgebly geen probleme ondervind. Voertuig was in 'n toesluit garage geparkeer.
Charlene B - Nov 2016
Algehele gradering
Baie netjies en skoon.
Engela A - Okt 2016
Algehele gradering
Modern, gerieflik en goed toegeruste verblyf.
Marian P - Apr 2016
Algehele gradering
Daar word `n vriendelike huislike atmosfeer geskep.
Willow Cottage se terugvoer
Baie dankie vir die mooi woerde. Ons is bly julle het dit hier by ons geniet en hoop om julle weer te sien.
Zelna O - Okt 2016
Algehele gradering
Ons het tuis gevoel.
Andre D - Apr 2016
Algehele gradering
Netjiese en gerieflike verblyf!
Willow Cottage se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie, Andre. Ons waardeer dit opreg!
Martin S - Mei 2016
Algehele gradering
Skoon, netjies en gerieflik. Goeie ontvangs.
Willow Cottage se terugvoer
Baie dankie, Martin. Ons waardeer die positiewe terugvoering.
Allison K - Apr 2016
Algehele gradering
Peaceful setting, a home away from home!
Willow Cottage se terugvoer
Baie bly dat julle dit geniet het. Ons sien uit na die volgende keer!
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Geen kinders onder 10
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 106 Ossewa Laan, , Pretoria, 0180, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang