Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Willow Cottage

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 106 Ossewa Laan, , Pretoria, 0180, Gauteng
  • Vanaf R790 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Willow Cottage is 'n bekoorlike tuinkothuis op dieselfde perseel as die eienaar se hoofhuis. Dit is gerieflik geleë en bied maklike toegang tot die N4- en N1-hoofweë en die OR Tambo Internasionale Lughawe is net 35 minute se ry van die kothuis af.

Die kothuis is modern en het lugversorging, 'n oopplan-sitkamer, - kombuis en slaapkamerarea. Die kothuis het slaapplek vir 2 gaste op 'n ekstra-lengte koninggrootte-bed en daar is oorgenoeg pakplek in die kaste. Die kombuis is toegerus met 'n mikrogolfoond, tweeplaatstoof, ketel, yskas, breekware en eetgerei. Tee, koffie, suiker en melk word voorsien. Daar is 'n wasmasjien, 'n strykyster en strykplank in die kothuis. Die badkamer het pragtige leiklip-teëls en 'n stort. Die kothuis het 'n platskerm-TV met WiFi, Netflix en sekere DStv-kanale.

Veilige parkeerplek word agter 'n elektriese hek voorsien. Gaste mag gerus van die swembad op die perseel gebruik maak.

Die kothuis is naby 'n hospitaal geleë en daar is ook sonkrag, so gaste se verblyf sal nie deur kragonderbrekings geaffekteer word nie.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 122 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Frans V
Saam met lewensmaat
5.0
Baie gerieflik en alles wat jy nodig het in 'n veilige omgewing. Uitstekende waarde vir geld. Baie naby aan die Wilgers hospitaal.
Okt 2024
Karlien D
5.0
Pleasant. Everything needed was there; it was an enjoyable stay. I will book there again.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2024
Adele V
Saam met lewensmaat
5.0
Baie stil omgewing, naby hospitale, winkelsentrums en restaurante. Baie aangename verblyf.
Sep 2024
Maryke V
5.0
Heerlik. Baie lekker gebly. Veilig en presies soos geadverteer.
Aug 2024
René T
Saam met lewensmaat
5.0
Pragtige skoon netjiese plek en baie veilig. Die eienaar het ons hartlik ontvang. Ons het sommer dadelik tuis gevoel. Baie gerieflik ingerig met alles...
Sien meer
Jul 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Mark Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 122

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • 106 Ossewa Laan, , Pretoria, 0180, Gauteng
  • Gaste dink Willow Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 790
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 790
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders onder 10
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 106 Ossewa Laan, , Pretoria, 0180, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDc5ODA5OGE4LTgyODEtNGZmOS05ZDc2LWNkZGViZjYyMTRkNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R790 per nag (plek vir 2) 122 5 1 5 106 Ossewa Avenue Die Wilgers 0180 Gauteng 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -25.76117320975 28.319269982803

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang