Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Willow Guest House

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Bianca M
1 nag
2.2
Sep 2023

Privaat funksie. Het seker so +-15min gewag dat hek moes oopgemaak word. Kon na inboek nie sleutels of hek remote kry nie en moes die dame wakker bel. Ons was ongeveer 9 uur reg om uit te boek maar hulle kon nie ons betaling bevestig nie tewyl die dame eers die kamers moet deurgaan. Ek het soos 'n krimeneel gevoel, afgesien dat betaling steeds nie bevestig was nie, moes ons ongeveer 30 min wag dat ons kon ry.

Netheid
3.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0

Christiaan L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2022

Uitstekend. Was netjies, vriendelik en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elise O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2020

Very clean and safe. Lovely, big rooms, friendly host, will go back again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
George
Willow Guest House
Dear Elise, it was such a pleasure meeting you and your family. Thanks for the great review. Keep well and good luck with your guest house in Middleburg. Kind regards, Helen

Sipho T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2020

Silwerskoon en stil. Het dit baie geniet. Naby alle geriewe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
George
Willow Guest House
Hi Sipho, it was a pleasure meeting you both, and thank you so much for the great review. Be blessed with the wonderful work that you are doing. Yours sincerely, Helen.

Matthew L
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Feb 2020

A very warm, friendly, homely atmosphere. Friendly place to stay. Rooms great and spacious with everything you would need. East access to highways and business areas. Really comfortable and pleasant and relaxing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
George
Willow Guest House
Good afternoon Matthew, Thank you so much for the great review. It has been a pleasure having you and your colleague staying at Willow Guest House. It is very important to us that guests are able to enjoy a peaceful and relaxed atmosphere. We look forward to seeing you again. Yours sincerely, Helen.

Rocky M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2020

Baie tuis gevoel. Helen het ons met ons aankoms dadelik laat tuis voel. Sal die gastehuis graag aanbeveel. Sy was baie behulpsaam en gasvry. Baie dankie, was heerlik om die paar dae daar te kon deurbring.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
George
Willow Guest House
Goeie middag Rocky Baie dankie vir die mooi woorde wat julle geskryf het. Ek is so bly dat hulle tuis gevoel het met julle aankoms by Willow Gaste Huis. Ons hoop om julle gou weer te sien. Dankie vir die kwotasie wat jy gestuur het. Groete, Helen.

Neels C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2020

Hellen, jou plek is beuatiful ons hou baie van die privaat eenhede. Dis baie netjies en skoon. Dankie Neels en Anette. Pragtig uiteengesit en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
George
Willow Guest House
Beste Neels en Anette, . Ek is so bly dat julle dit geniet het en dankie vir julle mooi woorde . Dit was baie lekker om julle by ons te he vir die paar dae. Hoop ons sien julle gou weer . Liefde groete Helen

Naas B
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jan 2020

Gerieflik. Die moeite werd en gemaklik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
George
Willow Guest House
Baie dankie Naas vir die goeie resensie. Ons is bly alles het goed verloop en sien uit daarna om jou gou weer te sien by Willow Gaste Huis. Groete, Helen.

Anien D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2020

Dit was regtig baie aangenaam. Ek kan dit vir seker aanbeveel. Helen, die gasvrou, is besonder vriendelik en behulpsaam, ons het baie lekker gebly, die plek is skoon, die werkers is baie vriendelik en behulpsaam. Ons het veilig gevoel en dit was naby aan waar ons moes wees, baie dankie, ons sal vir seker weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
George
Willow Guest House
Beste Anien en Familie, Baie dankie vir die mooi resensie wat jy gestuur het. Vir ons was dit 'n groot plesier om vir jou en jou seun te ontmoet. Ek is so bly dat julle gelukkig en tuis gevoel het. Ons sien baie uit daarna om julle weer by Willow Gaste Huis op die volgende geleentheid te sien. Groete, Helen

Werner L
1 nag
5.0
Jan 2020

Was wonderlik, gevoel soos my huis weg van my huis. Baie dankie vir u wonderlike gasvryheid Helen, sy het my dadelik laat tuis voel. Die kamers is baie mooi en netjies goed geruim. Die bed slaap ongelooflik lekker, voel lekker verfris die volgende oggend om die pad verder aan te pak. Sal dit vir enige mens kan aanbeveel, en dit alles teen 'n baie bekostigbare prys. Al wat ek kan se is, Willow Guest House sal my definitief weer sien. Julle is amazing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
George
Willow Guest House
Beste Frikkie, Baie dankie vir die mooi resensie wat jy aan Willow Gaste Huis gestuur het. Dit was vir ons 'n groot plesier om jou te ontmoet. Ons by Willow Gaste Huis is so bly dat jy tuis en op jou gemak gevoel hetby ons. Ons sien uit daarna om jou weer 'n volgende geleentheid by Willow Gaste Huis te sien. Groete, Helen

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

George Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 18

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf R650
R650 R325
per nag (plek vir 2)
Vanaf R650
R650 R325
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lowther-straat 73, Witfield, Boksburg, 1459, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAIFaG3QUeWwpsdsHbHEFcJdC0FQK1U18tlqV0y0vQL2DqT1TiEf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R650 nouVanaf R325 per nag (plek vir 2) 15 5 1 5 73 Lowther Street Witfield 1459 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.185854 28.213994

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang