Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Willow Manor Akkommodasie

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 21 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Willie S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Die beste rusplakkie ooit. Willow Manor is amazing. Hulle het aan alles gedink, van water vir elke persoon tot melk wat daagliks opgetop word. Die kamer was uitstekend netjies en alles was uit die boonste rakke. Luukse handdoeke, waslappe en seep asook lyfroom. Willow Manor is sowat 11 minute buite Clarens op die pad na Golden Gate. Gerieflik naby, maar buite die dorpie, so dit is baie stil. Die kamer het WiFi en op die televisie kan jy in jou eie Netflix, YouTube of Prime inkakel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Retief
Willow Manor Akkommodasie
Baie dankie vir julle mooi resensie. Dit was vir ons 'n voorreg om julle as gaste te hê. Ons hoop ons sien julle sommer baie gou weer. Beste groete, Willow Manor Bestuur, en Martie & Rosemary

Roelf K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Stunning. Ons het ons tyd by Willow Manor vreeslik geniet - als was reg, skoon en netjies, perfek vir ons twee. 'n Baie mooi plekkie - die kaggel het handig te pas gekom. Ons sal beslis Willow Manor aanbeveel vir paartjies wat 'n naweek weg wil geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Retief
Willow Manor Akkommodasie
Baie dankie vir die mooi resensie, Roelf. Ons sien daarna uit om julle weer te sien. Groete, Willow Manor Bestuur.

Potego N
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2023

It was awesomely beautiful and I can't do it all over again. Warm, beautiful, rain made the sleep worth it. The place is clean, fresh and welcoming. We were treated with a 5-star bedding, shower, etc. I loved it! Thanks so much and team.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Retief
Willow Manor Akkommodasie
Thank you very much for the nice review. Willo Manor Management

Chris T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Lekker, wonderlik, great! Baie lekker plek wat rustig is met baie mooi uitsigte oor die berge. Definitief 'n terugkeerplek vir ons. Naby aan die dorp en naby aan Golden Gate. Die gashere is verskriklik aangenaam en dit maak dit ook net soveel lekkerder. Dan sal die kos alleen ook jou sommer vinnig laat terugkom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Retief
Willow Manor Akkommodasie
Baie dankie vir die baie mooi resensie, Chris. Waardeer die, Willow Manor bestuur.

Themba M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

Very good experience. I'm very much content. Definitely revisiting. Any family accommodations in Willow Manor?

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Retief
Willow Manor Akkommodasie
Thank you Themba, for your review, we are glad you enjoyed your stay at Willow Manor. Kind regards Management

Lorna E
1 nag Gesin met tieners
2.8
Aug 2023

Kamers is baie mooi binne. Ons was teleurgesteld om te sien hoe die kamers buite lyk in vergelyking hoe mooi dit binne is. Ons het verwag ons gaan op die plaas wees en toe is dit reg langs die teerpad. Geen kommunikasie gehad oor beurtkragskedule en gesukkel om dame telefonies in die hande te kry. Hek sluit nie voor by die pad of met afstandbeheer. Voel onveilig met enige iemand wat net kan inry by akkommodasie.

Netheid
4.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
3.0
Retief
Willow Manor Akkommodasie
Goeie Middag Lorna, Ons is baie jammer dat julle ervaring nie aan julle verwagtinge voldoen het nie. Ons missie is om dit vir ons gaste n aangename ervaring te maak. Ek en jy het Saterdagaand telefonies met mekaar gepraat, van wat ek kon aflei, was julle by n restaurant. Ons kamers buite is skoon, en miskien nie na almal se siening nie. Ons gebruik nie n kragopwekker nie, want dit sal baie steurend wees gedurende die nag. Ons het nog nooit klagtes oor pad geraas gehad nie, aangesien ons gordyne die geraas verdoof. Ons verstaan dat almal baie bewus is van veiligheid, maar ek kan jou verseker dat ons nog nooit enige insident gehad het nie. Ons gaste se veiligheid is vir ons baie belangrik. Baie dankie vir julle besoek aan ons, en weereens baie jammer dat dit nie aan julle verwagtinge voldoen het nie. Beste Groete Willow Manor Bestuur

Alfred M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2022

Well organised and professional. Great breakfasts and service.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Retief
Willow Manor Akkommodasie
Baie dankie vir u resensie. Ons waardeer u besoek.

Annatjie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2022

Ons het die langnaweek van die 16de Desember 2022 daar gekuier. Kamers is pragtig en skoon en baie gerieflik, net soos die foto's. Kamers word elke dag gediens. Koffie en beskuit word elke dag opgevul wat nie by alle gastehuise gedoen word nie. Ontbyt wat ingesluit is by die prys is regtig heerlik en kan aanbeveel word. Die gasheer en gasvrou en haar mense gaan uit hulle pad uit om jou tuis te laat voel. Ons sal enige tyd weer daar gaan bly en ook ander mense daarheen verwys.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Retief
Willow Manor Akkommodasie
Middag Annatjie, baie dankie vir jou mooi resensie, dit word waardeer. Beste Groete, Bestuur en span by Willow Manor

Leandi V
Kort verblyf
5.0
Mrt 2022

Pragtige uitsig en wonderlike atmosfeer. Personeel is baie vriendelik en die verblyf is naby geleë aan die nasionale park en aan Clarens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Retief
Willow Manor Akkommodasie
Goeie dag Leandi, Baie dankie vir julle besoek, dit was lekker om julle te ontmoet. Baie dankie vir julle resensie, hoop julle kom gou weer kuier. Vriendelike groete Bestuur

Cherese D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2022

You need to visit this place! We stayed over for a few nights and wow! We will be returning soon! This is that place where you'll enjoy making memories with family and friends! Respect to the owners! See you soon!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Retief
Willow Manor Akkommodasie
Dear Cherese, Thank you very much for your lovely review. We are looking forward to your next visit. Kind regards Management

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Retief Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R1 960
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 960
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Groenland Plaas 267, Langs die R712, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0qEiORjEj5kPzRCb9ZODuyV4DW2sJntIfydL6dSwQgBd5REaq1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 960 per nag, vir 2 mense 21 5 1 5 Farm Groenland 267 Off the R712 9707 Vrystaat 021 201 8901 15:00-17:00 10:00 -28.506072007249 28.554832948777

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang