Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Willow Manor Akkommodasie

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Retief Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 21

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 21 resensies vir Willow Manor Akkommodasie
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Willie S - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie S

Die beste rusplakkie ooit.

Willow Manor is amazing. Hulle het aan alles gedink, van water vir elke persoon tot melk wat daagliks opgetop word. Die kamer was uitstekend netjies en alles was uit die boonste rakke. Luukse handdoeke, waslappe en seep asook lyfroom. Willow Manor is sowat 11 minute buite Clarens op die pad na Golden Gate. Gerieflik naby, maar buite die dorpie, so dit is baie stil. Die kamer het WiFi en op die televisie kan jy in jou eie Netflix, YouTube of Prime inkakel.

Willow Manor Akkommodasie se terugvoer

Baie dankie vir julle mooi resensie. Dit was vir ons 'n voorreg om julle as gaste te hê. Ons hoop ons sien julle sommer baie gou weer.
Beste groete,
Willow Manor Bestuur, en Martie & Rosemary

Willow Manor Akkommodasie
Roelf K - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roelf K

Stunning.

Ons het ons tyd by Willow Manor vreeslik geniet - als was reg, skoon en netjies, perfek vir ons twee. 'n Baie mooi plekkie - die kaggel het handig te pas gekom. Ons sal beslis Willow Manor aanbeveel vir paartjies wat 'n naweek weg wil geniet.

Willow Manor Akkommodasie se terugvoer

Baie dankie vir die mooi resensie, Roelf. Ons sien daarna uit om julle weer te sien. Groete, Willow Manor Bestuur.

Willow Manor Akkommodasie
Potego N - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Potego N

It was awesomely beautiful and I can't do it all over again.

Warm, beautiful, rain made the sleep worth it. The place is clean, fresh and welcoming. We were treated with a 5-star bedding, shower, etc. I loved it! Thanks so much and team.

Willow Manor Akkommodasie se terugvoer

Thank you very much for the nice review.
Willo Manor Management

Willow Manor Akkommodasie
Chris T - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris T

Lekker, wonderlik, great!

Baie lekker plek wat rustig is met baie mooi uitsigte oor die berge. Definitief 'n terugkeerplek vir ons. Naby aan die dorp en naby aan Golden Gate. Die gashere is verskriklik aangenaam en dit maak dit ook net soveel lekkerder. Dan sal die kos alleen ook jou sommer vinnig laat terugkom.

Willow Manor Akkommodasie se terugvoer

Baie dankie vir die baie mooi resensie, Chris. Waardeer die,
Willow Manor bestuur.

Willow Manor Akkommodasie
Themba M - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Themba M

Very good experience. I'm very much content.

Definitely revisiting. Any family accommodations in Willow Manor?

Willow Manor Akkommodasie se terugvoer

Thank you Themba, for your review, we are glad you enjoyed your stay at Willow Manor. Kind regards Management

Willow Manor Akkommodasie
Lorna E - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Lorna E

Kamers is baie mooi binne.

Ons was teleurgesteld om te sien hoe die kamers buite lyk in vergelyking hoe mooi dit binne is. Ons het verwag ons gaan op die plaas wees en toe is dit reg langs die teerpad. Geen kommunikasie gehad oor beurtkragskedule en gesukkel om dame telefonies in die hande te kry. Hek sluit nie voor by die pad of met afstandbeheer. Voel onveilig met enige iemand wat net kan inry by akkommodasie.

Willow Manor Akkommodasie se terugvoer

Goeie Middag Lorna,
Ons is baie jammer dat julle ervaring nie aan julle verwagtinge voldoen het nie. Ons missie is om dit vir ons gaste n aangename ervaring te maak.
Ek en jy het Saterdagaand telefonies met mekaar gepraat, van wat ek kon aflei, was julle by n restaurant.
Ons kamers buite is skoon, en miskien nie na almal se siening nie.
Ons gebruik nie n kragopwekker nie, want dit sal baie steurend wees gedurende die nag.
Ons het nog nooit klagtes oor pad geraas gehad nie, aangesien ons gordyne die geraas verdoof.
Ons verstaan dat almal baie bewus is van veiligheid, maar ek kan jou verseker dat ons nog nooit enige insident gehad het nie. Ons gaste se veiligheid is vir ons baie belangrik.
Baie dankie vir julle besoek aan ons, en weereens baie jammer dat dit nie aan julle verwagtinge voldoen het nie.
Beste Groete
Willow Manor Bestuur

Willow Manor Akkommodasie
Alfred M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alfred M

Well organised and professional.

Great breakfasts and service.

Willow Manor Akkommodasie se terugvoer

Baie dankie vir u resensie. Ons waardeer u besoek.

Willow Manor Akkommodasie
Annatjie V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annatjie V

Ons het die langnaweek van die 16de Desember 2022 daar gekuier.

Kamers is pragtig en skoon en baie gerieflik, net soos die foto's. Kamers word elke dag gediens. Koffie en beskuit word elke dag opgevul wat nie by alle gastehuise gedoen word nie. Ontbyt wat ingesluit is by die prys is regtig heerlik en kan aanbeveel word. Die gasheer en gasvrou en haar mense gaan uit hulle pad uit om jou tuis te laat voel. Ons sal enige tyd weer daar gaan bly en ook ander mense daarheen verwys.

Willow Manor Akkommodasie se terugvoer

Middag Annatjie, baie dankie vir jou mooi resensie, dit word waardeer. Beste Groete, Bestuur en span by Willow Manor

Willow Manor Akkommodasie
Leandi V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leandi V

Pragtige uitsig en wonderlike atmosfeer.

Personeel is baie vriendelik en die verblyf is naby geleë aan die nasionale park en aan Clarens.

Willow Manor Akkommodasie se terugvoer

Goeie dag Leandi,
Baie dankie vir julle besoek, dit was lekker om julle te ontmoet.
Baie dankie vir julle resensie, hoop julle kom gou weer kuier.
Vriendelike groete
Bestuur

Willow Manor Akkommodasie
Cherese D - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cherese D

You need to visit this place!

We stayed over for a few nights and wow! We will be returning soon! This is that place where you'll enjoy making memories with family and friends! Respect to the owners! See you soon!

Willow Manor Akkommodasie se terugvoer

Dear Cherese,
Thank you very much for your lovely review. We are looking forward to your next visit.
Kind regards
Management

Willow Manor Akkommodasie
Susan V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan V

Was by far best service and accommodation we had in a while. Left feeling like family. Definitely going back.

Clean, pleasant, Covid regulations up to standard, food was good and value for money.

Willow Manor Akkommodasie se terugvoer

Liewe Susan,
Baie dankie vir julle pragtige resensie, dit word opreg waardeer. Ons hoop om julle gou weer te bederf.
Vriendelike groete, Willow Manor

Willow Manor Akkommodasie
Helga D - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helga D

Lieflike, skoon, netjiese plek, kos was heerlik en die gasvryheid uit die boonste rakke.

Dit is 'n baie rustige plekkie, met die mooiste uitsig. Die kamer was baie netjies gewees en die diens was puik gewees. Die ontbyt was heerlik gewees ons sal beslis weer soontoe gaan.

Willow Manor Akkommodasie se terugvoer

Baie dankie Helga
Ons waardeer die positiewe terugvoer
Willow Manor Bestuur

Willow Manor Akkommodasie
Ilisha S - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilisha S

Heerlik

Goeie kos en uitstekende diens.

Willow Manor Akkommodasie se terugvoer

Hi Ilisha,
Baie dankie vir julle goeie resensie

Willow Manor Akkommodasie
Bertus D - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Bertus D

Netjies, skoon, modern.

Baie lekker plekkie met vriendelike personeel. Die ontbyt was besonders lekker. Ons het baie lekker gekuier. Sou net graag onderdakparkering wou hê.

Willow Manor Akkommodasie se terugvoer

Baie dankie Bertus
Willow Manor Bestuur

Willow Manor Akkommodasie
Vicky O - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vicky O

Willow mannor is 'n juweel. Soreta was ongelooflik. Sy het ons huweliks herdenking extra spesiaal gemaak.

Plek was silwer skoon, Als wat mens kon nodig gehad het was daar. Als was perfek. Die restuarant was net so beautiful, diens was puik

Willow Manor Akkommodasie se terugvoer

Hi Vicky,
Baie dankie vir jou pragtige resensie, dit was net 'n groot plesier om julle te kon laat spesiaal voel. Ons hoop julle kom kuier gou weer. Groete Soretha.

Willow Manor Akkommodasie
Marizka V - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marizka V

Wens ek kon meer as 5 sterre gee!

Wat 'n juweel tussen Clarens en Golden Gate. Fantastiese geriewe, skoon en netjies. Hul aandag tot die kleinste details was die kersie op die koek (warm lakens, kaggel met lekker hout om die kamer warm te maak, lekker bederfie as welkomgeskenk, heerlike moerkoffie in die kamer), en dan nie eers gepraat van die heerlike ontbyt die volgende oggend nie. Ons sal julle beslis weer sien!

Willow Manor Akkommodasie se terugvoer

Hi julle,
Ons wil julle net bedank vir julle pratige resensie, ons waardeer dit opreg.
Ons hoop om julle gou weer te sien.
Groete
Soretha

Willow Manor Akkommodasie
Johan T - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan T

Luuks, netjies, skoon, pragtige omgewing, baie vriendelike gasheer en -vrou.

Sal weer plek besoek.

Pulane K - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pulane K

Exciting, serene and tranquil.

It was nice being there. Felt refreshed in clean a neat room. Staff very friendly and food delicious. Sure to visit again.

Jeanine D - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanine D

Pragtige plek, vriendelike en behulpsame mense.

By Willow Manor gaan hulle die ekstra myl, hulle maak seker dat jou kuiertjie so gemaklik as moontlik is en jy word verras met allerhande bederfies. Die eienaar van Sugar and Cinnamon restaurant is 'n baie aangename oom en selfs daar voel jy tuis en is niks te veel moeite nie. Ek beveel Willow Manor 110% aan en selfs as jy nie daar bly nie, besoek gerus Sugar and Cinnamon restaurant, sulke diens sal jy nie sommer op 'n ander plek kry nie.

Roelof V - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roelof V

Dit was 'n heerlike paar dae pamperlang.

Ons het ons verblyf en gasvryheid terdeë geniet. Etes is uit die boonste rakke en diens is puik. Niks beter as om 'n Sherry of Hanepoot te geniet met die koue nat weer nie. Sal definitief weer so 'n wegbreek aanpak.

Odette D - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Odette D

Netjies, mooi en gemaklik.

Willow Manor is 'n heerlike plek om te gaan afskakel! Baie netjiese eenhede, wat boonop mooi is ook. Modern, nuut, vars. Die kamer het alles gehad wat ons nodig gehad het, insluitend heerlike filterkoffie en genoeg vars melk in die yskas. Die personeel was so vriendelik en het keer op keer seker gemaak dat ons gemaklik is en als het wat ons nodig het. Die ontbyt by Sugar & Cinnamon was heerlik! Die diens was puik en ook baie vinnig. Ons sal vir seker weer hier kom ontsnap!

Willow Manor Akkommodasie se terugvoer

Was heerlik om u te ontmoet en dankbaar vir u besoek aan Willow Manor. Dankie vir die mooi boodskap. Vertrou dat ons mekaar binnekort weer sal sien.

Vriendelike groete
Willow Manor Bestuur


.

Willow Manor Akkommodasie
Vanaf
Vanaf R1 960
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 960
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Groenland Plaas 267, Langs die R712, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0qEiORjEj5kPzRCb9ZODuyV4DW2sJntIfydL6dSwQgBd5REaq1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 960 per nag, vir 2 mense 21 5 1 5 Farm Groenland 267 Off the R712 9707 Vrystaat 021 201 8901 15:00-17:00 10:00 -28.506072007249 28.554832948777

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang