Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Willow Manor

Gastehuis

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 42 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.6
Suzaan L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Gemaklik en rustig. Baie lekker en gemaklik gebly. Uitstekende diens en heerlike kospakkies. Netjies, skoon en pragtige dekor.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jacques
Willow Manor
Baie dankie vir jou resensie, Suzaan. Julle is altyd welkom.

Yeolinda V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2024

Heerlik. Dit was baie lekker. Vir ouer mense is die stort bietjie hoog, maar ons kon dit darem nog doen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Aug 2024

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Sophie O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2022

A welcoming family. The host goes out of their way to make your stay exceptional. The place is beautiful and welcoming.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ina D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2022

Super lekker kuier met die vriendelikste eienaars wat jou behoorlik op die hande dra. Baie mooi plek om oor te slaap en te kuier. Netjiese kamers en vriendelike eienaars wat jou behoorlik tuis laat voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jacques
Willow Manor
Baie dankie vir die mooi terugvoering. Ons is bly julle het julle verblyf geniet. Tot 'n volgende keer. Die Willow Manor Span

Jackie M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2021

Really enjoyed our stay, hope in future to book that place again. The welcome there was great.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jacques
Willow Manor
Thank you for your review. Until next time, The Willow Manor Team

Semakaleng M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2021

It was nice although we had to leave early as my partner was going to work. Service was nice and the place was clean. I will definitely go back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerda V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2021

Goeie ervaring. Skoon en netjies met vriendelike mense. Alles wat nodig is is beskikbaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anita S
1 nag
5.0
Sep 2020

Vriendelike en behulpsame 2 manne. Uit hul pad gegaan om dit vir my gemaklik te maak. Ek en my dogter het oorgeslaap, moes my voertuig laat diens by Brits Mahindra. Ek het heeldag by die gastehuis vertoef en hulle het regtig mooi na my gekyk. Dit is 'n lieflike gastehuis en die 2 manne mag maar. Sal weer daar tuisgaan. Hulle het my vervoer tot by Mahindra wat ek baie waardeer het. Doen so voort met julle gasvryheid en mag julle gastehuis net vir julle seën bring.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melissa R
1 nag
5.0
Aug 2019

Vreeslik lekker. Ons het oorgebly om die droogtehulpfees by te woon. Dirk was baie vriendelik en behulpsaam en ons het baie lekker gebly. Dirk het uit sy pad gegaan om vir ons ietsie wat ons vergeet het terug Pretoria te courier. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jacques
Willow Manor
Baie dankie vir jou resensie. Ons is bly julle het baie lekker gebly. Ons help waar ons kan met ons gaste. Tot 'n volgende keer.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Jacques Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 42

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
Vanaf R 880
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 880
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Potgieterstraat 7, Brits, 0250, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3607b5bce9f18c6b8263a53b0cceb0bda455267cd2367a6182a1abfa6836318448f52f9ddec9829c19fc7f6e8e0cd2238e31?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R880 per nag (plek vir 2) 42 5 1 5 7 Potgieter Street Brits 0250 Noordwes 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.62829158221 27.784968316555

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang