Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Willow Manor

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Potgieterstraat 7, Brits, 0250, Noordwes
  • Vanaf R880 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Willow Manor is 'n elegante gastehuis in Brits, 'n klein myn- en plaasdorpie net 52 km buite Pretoria en 88 km vanaf Sun City. Restaurante kan binne 'n radius van 3 km gevind word, en daar is 'n Wimpy net 200 m van die gastehuis af.

Willow Manor se vriendelike en professionele personeel is hoogs gemotiveerd om jou 'n wonderlike ervaring te gee en jou kamer skoon en vars te hou.

Verblyf word gebied in Standard Deluxe, Superior en Deluxe Kamers, elk met 'n privaat badkamer. Kamergeriewe sluit 'n 32-duim-LCD-TV met OpenView, 'n kroegie en tee- en koffiemaakgeriewe in. Daar is 'n Android TV-boks en WiFi in elke kamer.

Ontbyt, middagetepakkies en aandete kan teen 'n ekstra fooi gereël word.

Willow Manor het 'n gerieflike gastesitkamer en gratis WiFi is in openbare areas beskikbaar. Gaste kan van die groot buiteswembad gebruik maak.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 42 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.6

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Jacques Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 42

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • Potgieterstraat 7, Brits, 0250, Noordwes
  • Gaste dink Willow Manor het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Brits Bojanala Noordwes
Vanaf
Vanaf R880
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R880
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Potgieterstraat 7, Brits, 0250, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3607b5bce9f18c6b8263a53b0cceb0bda455267cd2367a6182a1abfa6836318448f52f9ddec9829c19fc7f6e8e0cd2238e31?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R880 per nag (plek vir 2) 42 5 1 5 7 Potgieter Street Brits 0250 Noordwes 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.62829158221 27.784968316555

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang