Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Willow Place Guest House

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Gw V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2022

Vriendelike ontvangs met lieflike atmosfeer na 'n lang dag op die pad. Na 'n lang dag op die pad was ons vriendelik ontvang. Veilige verblyf in 'n rustige omgewing naby alles wat jy nodig het. Sal dit met graagte aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nikie K
1 nag
5.0
Des 2021

Was baie lekker. Goeie kliëntediens en baie netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lennox B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2019

Baie aangename verblyf. Die kamer was skoon en netjies. Dit was heel ruim genoeg. Ons was vriendelik ontvang deur Paul en hy was behulpsaam met rigting-aanwysings. Die kontinentale ontbyt (by die kamerprys ingesluit) was ruim en heerlik. Lieflike uitsig van die kamerstoep af. Ons sal weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
paul
Willow Place Guest House
Hallo Len, Baie dankie dat julle by ons gebly het en vir julle terugvoer. Dit was baie lekker om julle as ons gaste te ontvang. Ons hoop om julle gou weer te sien. Vriendelike Groete

Martina D
Kort verblyf
4.6
Jun 2019

Vriendelik en gemaklik - Paul is 'n lekker mens. Willow Place is rustig, mooi en veilig. Ontvangs en diens is onverbeterlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Petronella Aletta V
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Nov 2018

Vriendelikste, gasvrye mense wat ons só welkom en tuis laat voel het. Dit was so aangenaam om by Willow Place te kon bly vir die naweek tussen seminare en besigheid. Gasvryheid, vriendelike mense, rustigheid van die natuur en nog vele wat hierdie 'n top kuierplek vir my toekoms se verblyf in die Midrand Area gemaak het. Ek kom definitief weer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
paul
Willow Place Guest House
Baie dankie vir jou terugvoer Ronelle, dit was lekker om julle hier te hê en vir die lekker geselsies. Bly julle is veilig tuis en laat weet van julle volgende datums. Groete, Paul.

Danie B
Kort verblyf
5.0
Okt 2018

100% soos altyd. Was weer daar en dit was 100% soos altyd.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ansie S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2018

Rustige omgewing en Paul was vriendelik en baie behulpsaam. Ons het baie lekker gebly en sal hul sterk aanbeveel. Baie tuis en gemaklik gevoel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
paul
Willow Place Guest House
Hallo Rika Baie dankie vir die terugvoer. Ek hoop julle het veilig gereis en hoop ons sien julle weer as julle in hierdie rigting reis. Baie groete. Paul

Rina S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2018

Lekker gebly. Paul is 'n uitstekende gasheer en het ons lekker bederf met n heerlike ontbyt. Die gastehuis is baie gerieflik naby die N1 en dit is mooi, skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
paul
Willow Place Guest House
Hallo Rina, Baie dankie vir die terugvoer, ek wardeer dit. Hoop julle het veilig gereis en hoop om julle gou weer te sien.

Jurie M
1 nag Besigheidsreis
5.0
Aug 2018

Fantasties. Die verblyf was baie aangenaam en ek sal graag weer daar wil oornag indien dit nodig is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Daisy V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2018

Elke sent werd en hul voldoen aan jou spesiale behoeftes. Paul is 'n fantastiese gasheer en doen alles in sy vermoë om jou tuis te laat voel. Baie rustige, stil omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
paul
Willow Place Guest House
Baie dankie vir die terugvoer, Daisy. Ons het julle besoek geniet en ons hoop om julle sommer gou weer te sien. Sterkte Paul

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

paul Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R960
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R960
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Geen kinders onder 13
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: King Willow-singel 11, Randjesfontein, Midrand, 1685, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd2e5e5765f6de6b1f2db2fd6de5c361a3817dd6feb0e56574bf9efe77656c10dc37df6b195a39084d4341796e4650e85ef14?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R960 per nag, vir 2 mense 15 5 1 5 11 King Willow Crescent Randjesfontein 1685 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.951346294749 28.148130260258

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang