Willow Place Guest House
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
paul Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 15
Op LekkeSlaap 10 jaar
Opsomming van Resensie
Gw V - Aug 2022
Algehele gradering
Vriendelike ontvangs met lieflike atmosfeer na 'n lang dag op die pad.
Nikie K - Des 2021
Algehele gradering
Was baie lekker.
Lennox B - Nov 2019
Algehele gradering
Baie aangename verblyf.
Willow Place Guest House se terugvoer
Hallo Len,
Baie dankie dat julle by ons gebly het en vir julle terugvoer. Dit was baie lekker om julle as ons gaste te ontvang. Ons hoop om julle gou weer te sien.
Vriendelike Groete
Martina D - Jun 2019
Algehele gradering
Vriendelik en gemaklik - Paul is 'n lekker mens.
Petronella Aletta V - Nov 2018
Algehele gradering
Vriendelikste, gasvrye mense wat ons só welkom en tuis laat voel het.
Willow Place Guest House se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoer Ronelle, dit was lekker om julle hier te hê en vir die lekker geselsies. Bly julle is veilig tuis en laat weet van julle volgende datums. Groete, Paul.
Danie B - Okt 2018
Algehele gradering
100% soos altyd.
Ansie S - Okt 2018
Algehele gradering
Rustige omgewing en Paul was vriendelik en baie behulpsaam.
Willow Place Guest House se terugvoer
Hallo Rika
Baie dankie vir die terugvoer. Ek hoop julle het veilig gereis en hoop ons sien julle weer as julle in hierdie rigting reis.
Baie groete.
Paul
Rina S - Sep 2018
Algehele gradering
Lekker gebly.
Willow Place Guest House se terugvoer
Hallo Rina,
Baie dankie vir die terugvoer, ek wardeer dit. Hoop julle het veilig gereis en hoop om julle gou weer te sien.
Jurie M - Aug 2018
Algehele gradering
Fantasties.
Daisy V - Mei 2018
Algehele gradering
Elke sent werd en hul voldoen aan jou spesiale behoeftes.
Willow Place Guest House se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer, Daisy. Ons het julle besoek geniet en ons hoop om julle sommer gou weer te sien.
Sterkte
Paul
Morne B - Mrt 2018
Algehele gradering
Paul en personeel, uitstekend, uitstekend en nogmaals uitstekend. Julle sal my vir seker weer sien.
Willow Place Guest House se terugvoer
Goiee dag Morne,
Baie dankie dat jy by ons gebly het en dat jy die tyd geneem het vir die terugvoer. Jou terugvoer beteken vir ons almal baie en dit spoor ons net verder aan om dit ten minste daar te hou of nog beter te doen. On shoop om jou vinnig weer te sien.
Nogmaals Dankie
Paul en Personeel
Conrad S - Feb 2018
Algehele gradering
Puik waarde vir geld.
Danie B - Mei 2017
Algehele gradering
Uitstekende gasvryheid.
Willow Place Guest House se terugvoer
Hallo Danie
Baie dankie vir die posetiewe terugvoer. Dit was lekker om jou hier by ons te hê. Hoop ons kan jou binnekort weer hier sien.
Ed Van Mourik - Okt 2015
Algehele gradering
Beautiful accommodation for a great price with a very friendly manager.
Willow Place Guest House se terugvoer
Thank you very much Ed, it was only a pleasure hosting you and I hope your travelling went just fine. It is much appreciated.
Anne M - Mrt 2015
Algehele gradering
Sakereis met drie kollegas.
Willow Place Guest House se terugvoer
Hi Ann
Baie dankie vir die terugvoer. Dit was lekker om julle by ons te hê. Ons sal beslis kyk na julle aanbevelings. Hoop om julle gou weer te sien.
- Kapasiteit: 6 mense
- Geen kinders onder 13
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: King Willow-singel 11, Randjesfontein, Midrand, 1685, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang