Willow Point
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Cloverdale-weg, Montemere, Sedgefield, 6572, Wes-Kaap
- Vanaf R14 790 per nag, vir 12 mense
Beskrywing
Willow Point is op 'n lieflike 12-hektaar privaat, natuur- en waterfrontperseel op die Swartvlei-strandmeer en Swartrivier, tussen Knysna en George, geleë.
Die verblyf geniet lieflike uitsigte en bied slaapplek aan tot 12 volwassenes en bestaan uit die verhewe hoofhuis sowel as 2 hutte. Die hoofhuis kan apart verhuur word, maar die hutte is 'n byvoeging en kan nie op hul eie verhuur word nie.
Die dubbelverdieping-hoofhuis het 3 slaapkamers met vloerwaaiers op die grondvloer en 'n oopplan-kombuis, 'n leefarea en 'n eetarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-hemelbed, terwyl die tweede slaapkamer 'n koninggrootte-bed het wat in 2 enkelbeddens omskep kan word. Die 2 kamers maak oop op 'n dek wat 'n buitebad en 'n stort agter 'n skerm onder die melkhoutboom afdak bevat. Die derde slaapkamer is ingerig met stapelbeddens en het 'n en suite-badkamer met 'n stort.
Die oopplan-kombuis is op die eerste verdieping geleë en kyk uit oor die rivier, strandmeer en inheemse plantegroei. Die kombuis is toegerus met 'n gasstoof, 'n oond, 'n mikrogolfoond, 'n yskas, tee- en koffiemaakgeriewe en Le Creuset-kookgerei. Gaste kan hul maaltye by die ontbytkroeg of etenstafel met sitplek vir 14 geniet, of ontspan in die groot sitkamer wat toegerus is met 'n TV met Netflix-toegang.
Groot skuifdeure maak die leefarea oop op 'n groot dek met 'n sitarea, 'n gasbraai of 'n Weber-ketelbraai-area, wat uitkyk oor die strandmeer en omgewing.
Die houthutte is net 20 m van die hoofhuis af, en die hutte is elkeen ingerig met 'n koninggrootte-bed en het en suite-badkamers met storte.
Die boomryke vloedvlakte bied toegang tot sommige watersportsoorte, en van tyd tot tyd is avontuurkursusse vir kinders beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
2 x Stapelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Bad
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Persoonlike Kluis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Tee
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Waaier
- Kaggel
- Sitkamer
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Tv
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Jo Geverifieer
Eiendomme 7
Resensies 11
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Cloverdale-weg, Montemere, Sedgefield, 6572, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Sedgefield Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 12 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Cloverdale-weg, Montemere, Sedgefield, 6572, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang