Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Willow Point

Selfsorg
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cloverdale-weg, Montemere, Sedgefield, 6572, Wes-Kaap
  • Vanaf R14 790 per nag, vir 12 mense

Beskrywing

Willow Point is op 'n lieflike perseel van 12 hektaar langs die Swartvlei-strandmeer en Swartrivier tussen George en Knysna geleë.

Die verblyf met 'n lieflike uitsig oor die omgewing bied slaapplek aan 12 gast en beskik oor 'n verhewe hoofhuis en 2 houthuisies. Die hoofhuis kan apart bespreek word. Die houthuisies is ekstra verblyf vir die hoofhuis en kan dus nie op hulle eie bespreek word nie.

Die dubbelverdieping-hoofhuis beskik oor 3 slaapkamers met staanwaaiers en 'n oopplan-kombuis, -sitarea en -eetarea op die grondverdieping. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-hemelbed en die tweede slaapkamer het 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word. Dié 2 slaapkamers lei na 'n dek met 'n buitebad en -stort agter 'n skerm, onder die melkhoutbome. Die derde slaapkamer het stapelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort.

Die oopplan-kombuis is op die eerste verdieping en spog met 'n uitsig oor die rivier, strandmeer en inheemse plantegroei. Dit is met 'n gasstoof, oond, mikrogolfoond, yskas, tee- en koffiemaakgeriewe en Le Creuset-kookgerei toegerus. Daar is ook 'n toonbank en 'n etenstafel met sitplek vir 14 gaste, asook 'n groot sitarea met 'n TV met Netflix.

Groot skuifdeure in die leefarea lei na 'n groot dek met 'n sitarea, gasbraai, Weber-ketelbraai en 'n uitsig oor die strandmeer en die omgewing.

Die houthuisies is net 20 m vanaf die hoofhuis en elkeen het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort.

Die boomryke vloedvlakte bied toegang tot watersport en hindernisbane is soms vir kinders beskikbaar.

Kamer-opset

Slaapplek vir 12 mense 5 Slaapkamers 4 Badkamers, 3 en suite

Slaapkamer

En suite

4

2 x Stapelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Badkamer

Stort, Bad

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Waaier
  • Kaggel
  • Sitkamer
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Jo Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 11

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Cloverdale-weg, Montemere, Sedgefield, 6572, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R14 790
per nag, vir 12 mense
Vanaf
Vanaf R14 790
per nag, vir 12 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cloverdale-weg, Montemere, Sedgefield, 6572, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAAHOdhKNM3IdTgtLAeFsCDJITrT7m6b6q4NH0dlrEqBsgx2Kz9e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R14 790 per nag, vir 12 mense Cloverdale Road Montemere 6572 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.995879160724 22.786478513872

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang