Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Willow Tree Private Garden Suite

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Graskop-weg 134, Waterkloof Heights, Pretoria, 0065, Gauteng
  • Vanaf R1 229 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Willow Tree Private Garden Suite is 'n goed gemeubileerde selfsorg-eenheid wat in Waterkloof Heights, naby Menlyn Maine, Sun Arena by Time Square, en verskeie gewilde restaurante en winkels in die area geleë is.

Hierdie stylvolle ateljee-suite het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer, 'n kombuisie en 'n leefarea. Die slaapkamer is ingerig met 1 koningingrootte-bed, 'n instapkas, asook 'n platskerm-TV. Die slaapkamer beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.

Die kombuisie is toegerus met 'n yskassie, mikrogolf, basiese eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n klein etenstafel wat dien as 'n lessenaar. Gratis WiFi is ook beskikbaar.

Hierdie suite het sy eie privaat ingang met direkte toegang tot die pragtige tuin, gedeelde swembad, boma en vuurmaakplek. Daar is twee ander eenhede op hierdie perseel wat apart verhuur word, so toegang tot die perseel, parkeerplek en vermaakgeriewe word met ander gaste gedeel.

Kamer-opset

Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Waaier
  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

NW Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 9

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Graskop-weg 134, Waterkloof Heights, Pretoria, 0065, Gauteng
  • Gaste dink Willow Tree Private Garden Suite het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 229
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 229
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Graskop-weg 134, Waterkloof Heights, Pretoria, 0065, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8a20d480ad290763fedb547516ff9e7b27b453923204e8c8689d5a16bc94b6536d470615f1a505c0533eebc01d1730e88dac?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 229 per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 134 Graskop Road Waterkloof Heights 0065 Gauteng 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -25.795066157051 28.2629744374

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang