Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Willow Villas

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 121 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Faye T
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Very professional the owner. Only suggestion is to put welcome tea and coffee. Enjoyed the welcome, stay and neat place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rialette C
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

N heerlike wegbreek naweek bestemming. Perfekte ligging. Naby die dorp maar weg van die geraas. Veilig en goed ingerig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ilza R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Ons het als baie geniet. Sal definitief plek aanbeveel. Ons het dit baie geniet. Dankie vir die vriendelike ontvangs en moeite om die plek gerieflik te maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annatjie O
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Heerlike wegbreek plek. Ons het baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thobeka Euvon C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2024

Great value for money at the best location. It was a very beautiful villa, very cold but the fireplace kept us warm. The rooms are nice and big. The host was great. I will definitely come back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ulrich J
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Lekker lang naweek. Alles werk, gasheer baie hulpvaardig en ligging great.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riaan D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Te kort. Hi, sal weer hier bly vir seker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Heilie K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Dit was 'n heerlike naweek. Ons het Saterdag vir die dag Lesotho toe gery. Baie dankie vir die goeie diens. Hierdie is die perfekte plekkie in Clarens, dis naby aan die bedrywige dorpie waar toeriste lekker kan rondloop en tog weg van die gewoel wat saans sorg vir rustigheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christelle V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Baie lekker. Baie baie lekker plek, skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Suria N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Ons sal beslis weer gaan kuier. Ons het die verblyf baie geniet. Diaan het ons vriendelik ontvang en alles gewys.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Diaan Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 121

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf R2 100
R2 100 R1 575
per nag (plek vir 4)
Vanaf R2 100
R2 100 R1 575
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R712, Clarens, 9707, Vrystaat
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA84beff64111a80e9755015dc436a99737a28a86f78e4a289057c1543d7abe59b943b823802ae20828cea32eccd28eb7d8d39?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 100 nouVanaf R1 575 per nag (plek vir 4) 121 5 1 5 R712 Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -28.510629821432 28.432951553017

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang