Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Willow Villas

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 131 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Keagan C
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2025

Lekker veilig en skoon. Dit was baie lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stephan S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Baie goed. Baie netjies en skoon. Uitstekende waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Faye T
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Very professional the owner. Only suggestion is to put welcome tea and coffee. Enjoyed the welcome, stay and neat place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dan D
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Feb 2025

Baie goed. Baie aangename verblyf. Diaan puik gasheer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Abraham D
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Jan 2025

Rus en vrede vir die siel. Aangename verblyf. Aangename rustige omgewing, baie voëllewe en boomreik. Hier kan mens ontspan en batterye laai.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Johan N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Feb 2025

Was ideaal vir twee pare, elk met 'n eie badkamer. 'n Lekker kuierstoep in die natuur was vir my heerlik. Ons was net teleurgesteld dat daar nie 'n skoonmaakdiens aangebied was nie, en dat die glase in die kas vuil was by ons aankoms. Moes self elke dag die braaier skoonmaak.

Netheid
2.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met tieners
3.8
Jan 2025

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.4
Jan 2025

Netheid
1.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Rialette C
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

N heerlike wegbreek naweek bestemming. Perfekte ligging. Naby die dorp maar weg van die geraas. Veilig en goed ingerig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ilza R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Ons het als baie geniet. Sal definitief plek aanbeveel. Ons het dit baie geniet. Dankie vir die vriendelike ontvangs en moeite om die plek gerieflik te maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Diaan Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 131

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf R2 100
R 2 100 R 1 470
per nag (plek vir 4)
Vanaf R2 100
R 2 100 R 1 470
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R712, Clarens, 9707, Vrystaat
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA84beff64111a80e9755015dc436a99737a28a86f78e4a289057c1543d7abe59b943b823802ae20828cea32eccd28eb7d8d39?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 100 nouVanaf R1 470 per nag (plek vir 4) 131 5 1 5 R712 Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -28.510629821432 28.432951553017

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang