Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Willow Way

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Willow-weg 35, Constantia, Kaapstad, 7806, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 000 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Willow Way is 'n smaakvolle selfsorgkothuis in 'n rustige tuin met pragtige uitsigte oor die Constantiaberge. Die kothuis is in Constantia geleë, net 5 minute van die Contantia Village-winkelsentrum af, en 10 minute van van die top wynplase soos Groot Constantia, Buitenverwachting, Steenberg en Uitsig af.

Willow Way het slaapplek vir tot 4 gaste en is elegant gemeubileer met 'n oopplan-sitkamer, -eetkamer en -kombuisarea. Die 1ste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed wat met 100 persent katoenlinne opgemaak is en gordyne uitsluit. Die 2de slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n aparte toilet. Die ruim badkamer het 'n bad en 'n stort. Neem asseblief kennis dat die kothuis net een badkamer het.

Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas, mikrogolf, elektriese braaipan, ketel, broodrooster, tee, koffie. Die sitkamer het 'n gemaklike rusbank, 'n platskerm-TV met 'n volledige DStv-boeket en Franse deure wat na 'n patio en groot tuin oopmaak.

Sonpanele verseker betroubare elektrisiteit.

Die kothuis het parkeerplek van die straat af en 'n aparte ingang. Gratis WiFi word aangebied. Die kothuis word een keer per week gediens.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer 1

Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2

Toilet

Kenmerke

Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Swembad
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 19 resensies vir Willow Way
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Michelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Willow-weg 35, Constantia, Kaapstad, 7806, Wes-Kaap
  • Gaste dink Willow Way het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Willow-weg 35, Constantia, Kaapstad, 7806, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1959fb8681ce2e8ba4dc3381e598c02885b02d1464c447ed3092a3798d9b0d4fb9526a98128ed53aa46ad9c765015eccaec8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag, vir 4 mense 19 5 1 5 35 Willow Road Constantia 7806 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.04217 18.44058

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang