Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Willow Retreat

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 35 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Genevieve D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Lekker, lekker, baie lekker! . Dit was so lekker! Gasvryheid, vriendelikheid. Alles was top klas, mens voel gemaklik, die eienaar maak seker alles is reg en maak seker alles is perfek! Ek sal hier kan bly, elke dag. Dis netjies, en baie skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Geraldine L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Tranquility and joyous. Wow, what a great place and this was my third visit there. The price is right and everything you need is there. Love the hospitality.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hettie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Baie sentraal gelee, netjies en rustig. Sal beslis weer daar bly! Baie netjiese eenheid. Voertuig was veilig agter hekke. Netwerk / WiFi is uitstekend! Ons woefie, Meisie, het ook heerlik daar gebly en nie een van ons het ooit ontuis gevoel daar nie. 'n vriendelike persoon en baie behulpsaam. Uitstekende gasheer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Vaughn
Willow Retreat
Hi Hettie. Is so bly julle het dit geniet! Sien graag weer!

Audrie J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Willow Retreat was een van die beste blyplekke waar ons al ooit was. Dit was super lekker!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Vaughn
Willow Retreat
Hi Aurie. So bly julle het dit geniet! Sien graag vinnig weer!

Wilna R
Kort verblyf
5.0
Mei 2024

Baie aangenaam en naby al die plekke. Kommunikasie vooraf oor al die inligting baie behulpsaam. Vriendelike ontvangs en het op hoogte gebly met ons behoeftes, verneem of ons hulp nodig het ens. Plek baie netjies en veilig, baie goed toegerus, sal definitief weer daar tuis gaan as ek Kaap toe gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Antoinette O
Kort verblyf
5.0
Mrt 2024

So nice to stay in a clean place and everything is on point. From check-in to check-out, absolutely great. Nice and private.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johryn J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

It was amazing and I would most definitely go back again. The stay was absolutely amazing. I would most definitely refer or recommend this venue to a friend. The environment and everything is amazing, quiet and clean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Julian W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Lieflike plek & veilig. Die plek het alles wat jy vir die naweek sal benodig. Naby alles.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sonja M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Baie lekker gebly. Was baie skoon en privaat. Baie privaat. Baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Suzaan O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Definitely recommended. Modern, private, safe. Yes, very nice stay. Just would like to have more privacy of time slot at the swimming pool.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Vaughn Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 40

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R 600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Willowweg 32, West Beach, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe233b52376dc61daeb2676ffcb6cf27658537ba4c82d2f94d6251bf886777905ec42131565aa9c3e23255d111a44f0740b6c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 2) 35 5 1 5 32 Willow Road West Beach 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.809707 18.48422

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang