Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Willowdene Guest Farm

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Elize G
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Willowdene Guest Farm was 'n ideale wegbreekgeleentheid vir ons. Ons kon lekker ontspan by Willowdene Guest Farm. Dis heerlik stil daar, mens hoor net die voëltjies, geen voertuie nie. Die grondpad is rybaar, jy kan sien hy word in stand gehou. Elizabeth was baie gasvry. Joyce het ons plekkie mooi skoon gehou. Sal Willowdene aanbeveel vir enigiemand wat net lekker wil ontspan en rus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charlotte V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Stilte, rus en asemrowende natuurskoon. 'n Ware lushof! Wat 'n ongelooflike, salige en sielsverkwikkende kuier! Alles was skoon en netjies, fyn detail, kwaliteit eetgerei en linne, vir elke moontlike behoefte is voorsiening gemaak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Robyn C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2023

Perfect for our big family holiday! We absolutely loved everything about Willowdene. The views were incredible. There was so much to do, for both adults and kids. We loved the big lawns to play games of soccer and lawn bowls. We loved the braai room for our big family dinners. We hiked up the mountain and spent time playing board games and cooking. The house was well equipped with everything we needed and more! Elizabeth was a gracious and caring host. Thanks for the awesome stay!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sarah A
Kort verblyf
4.8
Sep 2023

Beautiful and peaceful. We really enjoyed our stay. The setting is very peaceful, ideal for a group that wants to relax and braai. The host was very friendly and helpful. The farm was stunning, well-equipped with everything you may need for a time away and clean. We will definitely be back in the future!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francois B
Kort verblyf
4.8
Apr 2023

Natuurvry, en goed uitgerig. Ons was in Lloyd's House en dit is die meer oop plan van die klomp en in my opinie, die beste een. Als wat jy nodig het is daar, en dit wat moontlik kort het Elizabeth sonder om te vra aangebied. Die sonopkoms in die area is iets besonders. Ons was 'n groep volwassenes met 2 klein honde. Die ander kamers op die plaas was ook vol ander families en alhoewel ons mekaar ontmoet en gesels het, was niemand in enige iemand se private spasie nie. Al die kamers het hulle eie warm water geysers. Die kaggel maak die huis baie vinnig warm, ek wens dit was nog kouer gewees want die is 'n bonus om 'n warm vuur te kan maak. Baie goeie wegbreek van die stad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Charles D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Des 2022

Gasvryheid uit die boonste rakke. Pragtig, netjies en skoon, met meer geriewe as verwag. Ooptes waar jy vry kan asemhaal en waar waaigras huppel oor die velde.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lana L
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jul 2018

Wow, wow en wow! Willowdene Gasteplaas is 'n juweel wat ons verwagtinge oortref het! 'n Pragtige plaas in die middel van die berge met niks of niemand naby nie. Jy moet die regte voertuig hê om daar te kom, maar 4x4 is nie noodsaaklik nie. Dis perfek vir 'n stil wegbreek of groot groepe van tot 21. Die huise is baie goed ingerig met alles wat jy nodig het en nog meer. Ons het 'n warm en hartlike ontvangs gehad wat my dadelik spesiaal en tuis laat voel het. Baie dankie Elizabeth en Anmari!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marica V
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Jun 2018

Ons kon nie uit gepraat raak hoe lekker die opset van die huise en kuierareas is nie! Ons het vreeslik lekker gebly, die huise is baie netjies en goed ingerig vir groot groepe, veral as jy 'n wegbreek-kansie soek om behoorlik te ontspan saam jou vriende en familie. Die eienaar het ons met ope arms ontvang en doodseker gemaak ons is tevrede. Uitstekende diens! Ons beplan al klaar ons volgende trip na hierdie gasteplaas, en sien baie uit daarna!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carla D
Kort verblyf
5.0
Jul 2017

Fantasties! Wat 'n wonderlik week saam familie. Oorgenoeg gemaklike slaapplek, mooiste uitsigte, vriendelik em behulpsaam, alles wat mens ooit sou benodig en meer byderhand. Ons beplan reeds ons volgende kuier hier!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Samatha W
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2017

Awesome! Ongelooflik mooi! Sal definitief weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Elizabeth Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf R920
R920 R782
per nag, vir 2 mense
Vanaf R920
R920 R782
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Willowdene, Fouriesburg, 9725, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcf762e700bd2312372fa2fc1b270c9b0a1675af51c1cf8502e8dbc7b856833d91dcc55885f06947f2a0f28040df9ffc5a981?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R920 nouVanaf R782 per nag, vir 2 mense 19 5 1 5 Willowdene Fouriesburg 9725 Vrystaat 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -28.474632963143 28.027069866657

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang