Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Willowdene Guest Farm

  • Kapasiteit: 24 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Willowdene, Fouriesburg, 9725, Vrystaat
  • Vanaf R920 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Willlowdene Guest Farm is aan die voet van die Witteberge 35 km vanaf Fouriesburg geleë en bied selfsorgverblyf in die platteland op 'n ten volle funksionele vee- en saaiplaas. Willowdene bied gaste die ervaring van asemrowende ongerepte natuur.

Verblyf bestaan uit 3 selfsorg-eenhede en bied slaapplek aan 26 volwasse gaste. Al die eenhede het 'n kombuis wat toegerus is met 'n stoof, yskas, vrieskas, eetgerei, breekware en kooktoebehore.

Baie toeriste-aantreklikhede kan naby Fouriesburg en Clarens gevind word. Die Golden Gate Nasionale Park is ook bereikbaar vir daguitstappies.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Elize G
Saam met lewensmaat
5.0
Willowdene Guest Farm was 'n ideale wegbreekgeleentheid vir ons. Ons kon lekker ontspan by Willowdene Guest Farm. Dis heerlik stil daar, mens hoor net...
Sien meer
Jan 2024
Charlotte V
Saam met lewensmaat
5.0
Stilte, rus en asemrowende natuurskoon. 'n Ware lushof! Wat 'n ongelooflike, salige en sielsverkwikkende kuier! Alles was skoon en netjies, fyn detail...
Sien meer
Des 2023
Robyn C
Gesin met klein kinders
5.0
Perfect for our big family holiday! We absolutely loved everything about Willowdene. The views were incredible. There was so much to do...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2023
Sarah A
4.8
Beautiful and peaceful. We really enjoyed our stay. The setting is very peaceful, ideal for a group that wants to relax and braai. The ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2023
Francois B
4.8
Natuurvry, en goed uitgerig. Ons was in Lloyd's House en dit is die meer oop plan van die klomp en in my opinie, die beste een. Als wat jy nodig het i...
Sien meer
Apr 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Elizabeth Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Willowdene, Fouriesburg, 9725, Vrystaat
  • Gaste dink Willowdene Guest Farm het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 920
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 920
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Willowdene, Fouriesburg, 9725, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcf762e700bd2312372fa2fc1b270c9b0a1675af51c1cf8502e8dbc7b856833d91dcc55885f06947f2a0f28040df9ffc5a981?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R920 per nag, vir 2 mense 19 5 1 5 Willowdene Fouriesburg 9725 Vrystaat 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -28.474632963143 28.027069866657

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang