Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Willows Boutique Hotel

Resensies

3.8/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Goed

Netheid
3.8
Ligging
4.3
Waarde vir geld
3.7
Diens
3.3
Veiligheid
3.9
Renske S
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Mei 2023

Excellent. We had a wonderful few days stay in Willows Boutique Hotel. . The rooms are clean and very comfortable; the food was prepared with extra care accommodation our every request. Received a friendly welcome at the front desk and continued throughout the stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chris D
1 nag Saam met lewensmaat
3.2
Des 2023

Rustig. Kort yskas en aircons.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Elmien J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2022

Heerlik. Die eienaar het spesiaal moeite gedoen om aan ons elektrisiteitsvoorsieningsbehoeftes te voldoen.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Robert
Willows Boutique Hotel
Baie dankie.

Soene L
Kort verblyf
3.2
Jun 2022

Kommunikasie nie baie goed nie. Baie bly hulle is solar, maar krag gaan af in die aand en eers weer aan in die oggend.

Netheid
4.0
Diens
1.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Ryno S
1 nag Saam met lewensmaat
2.2
Sep 2022

Swak bestuur! Het my nie in die luukse kamers gesit wat ek bespreek en voor betaal het nie. Kamers is verwaarloos. In een van die kamers was daar nie 'n hoofbord agter die bed nie en ook nie 'n spieël in die badkamer nie. Daar was "mold" rondom die bad. Sit krag af van vanaf 23:00 tot 06:00. Daar is nie ligte of kerse in die kamers nie. Het met bestuur gereël dat die krag 05:00 aan moet wees, omdat my pa 06:00 by hospitaal moet wees vir operasie en het die krag eers 06:00 aangesit. Baie slegte ervaring!

Netheid
2.0
Diens
1.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0
Robert
Willows Boutique Hotel
Good day. Please give us more feedback so we can investigate this matter.

Corlia O
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Nov 2020

Wonderlik Pragtige kamers. Vriendelike personeel. Regtig wonderlik vir 'n vinnige oornag bly.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Janet B
1 nag Saam met lewensmaat
2.8
Feb 2020

Never again. Room has no windows, no aircon, no fans and two heaters in the middle of summer. Dinner was a disaster with the lamb chops raw and I had to pay R170 per plate and we were only able to eat the chips. The shower had no water pressure with only a few drops of water to shower in. The TV remote control did not work.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
3.0

Tollie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Feb 2019

Baie geniet. Personeel baie vriendelik en behulpsaam. Een nadeel is dat die kamers geen lugversorging het nie.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Robert
Willows Boutique Hotel
Dear Tollie, Thank you for your recent comment. Cognisance is taken regarding the air conditioner proposal. We are systematically upgrading our rooms and will definitely consider installing the air-conditioners. Kind regards, Robert Reader Willows Boutique Hotel

Tanya N
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Apr 2019

Easy to find, great value for money accommodation. All the staff members were very friendly and helpful. The food was great and the rooms very clean. Overall we had a lovely stay. Thank you!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Sonja B
1 nag Gesin met tieners
4.0
Jul 2019

Was oukei. Kos was heerlik. My komplimente aan die chef! Elke keer as ek 'n navraag wou doen was daar niemand by ontvangs. Verdwaal gevoel in restaurant. Was nie seker of hy oop was of nie. Niemand wat jou ontmoet en sitplek aanwys nie. In die kamer is ketel en koffiegeriewe, maar geen plugs prakties naby om koffie te maak nie. En TV het nie gewerk nie. Was glo besig met opgraderings.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

3.6/5

Robert Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 13

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R1 600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 42 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Botterklapperstraat en Nentabosstraat, The Willows, Pretoria-Oos, 0035, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6Mu7RZeJUSRhomM6e6cJgMdXQadTAnYjTnrUQ27wm04lfked0M?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag, vir 2 mense 12 5 1 4 Botterklapper and Nentabos Street The Willows 0035 Gauteng 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -25.767344043987 28.313548496295

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang