Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Willows Boutique Hotel

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

3.6/5

Robert Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 13

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

3.8 uit 5van 12 resensies vir Willows Boutique Hotel
Netheid
3.8/5
Diens
3.3/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
3.9/5
Waarde vir geld
3.7/5
Renske S - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renske S

Excellent.

We had a wonderful few days stay in Willows Boutique Hotel. . The rooms are clean and very comfortable; the food was prepared with extra care accommodation our every request. Received a friendly welcome at the front desk and continued throughout the stay.

Elmien J - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmien J

Heerlik.

Die eienaar het spesiaal moeite gedoen om aan ons elektrisiteitsvoorsieningsbehoeftes te voldoen.

Willows Boutique Hotel se terugvoer

Baie dankie.

Willows Boutique Hotel
Chris D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Chris D

Rustig.

Kort yskas en aircons.

Soene L - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Soene L

Kommunikasie nie baie goed nie.

Baie bly hulle is solar, maar krag gaan af in die aand en eers weer aan in die oggend.

Ryno S - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Ryno S

Swak bestuur!

Het my nie in die luukse kamers gesit wat ek bespreek en voor betaal het nie. Kamers is verwaarloos. In een van die kamers was daar nie 'n hoofbord agter die bed nie en ook nie 'n spieël in die badkamer nie. Daar was "mold" rondom die bad. Sit krag af van vanaf 23:00 tot 06:00. Daar is nie ligte of kerse in die kamers nie. Het met bestuur gereël dat die krag 05:00 aan moet wees, omdat my pa 06:00 by hospitaal moet wees vir operasie en het die krag eers 06:00 aangesit. Baie slegte ervaring!

Willows Boutique Hotel se terugvoer

Good day. Please give us more feedback so we can investigate this matter.

Willows Boutique Hotel
Corlia O - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Corlia O

Wonderlik

Pragtige kamers. Vriendelike personeel. Regtig wonderlik vir 'n vinnige oornag bly.

Janet B - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Janet B

Never again.

Room has no windows, no aircon, no fans and two heaters in the middle of summer. Dinner was a disaster with the lamb chops raw and I had to pay R170 per plate and we were only able to eat the chips. The shower had no water pressure with only a few drops of water to shower in. The TV remote control did not work.

Tollie V - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tollie V

Baie geniet.

Personeel baie vriendelik en behulpsaam. Een nadeel is dat die kamers geen lugversorging het nie.

Willows Boutique Hotel se terugvoer

Dear Tollie,

Thank you for your recent comment. Cognisance is taken regarding the air conditioner proposal. We are systematically upgrading our rooms and will definitely consider installing the air-conditioners.

Kind regards,
Robert Reader
Willows Boutique Hotel

Willows Boutique Hotel
Tanya N - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tanya N

Easy to find, great value for money accommodation.

All the staff members were very friendly and helpful. The food was great and the rooms very clean. Overall we had a lovely stay. Thank you!

Sonja B - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Sonja B

Was oukei.

Kos was heerlik. My komplimente aan die chef! Elke keer as ek 'n navraag wou doen was daar niemand by ontvangs. Verdwaal gevoel in restaurant. Was nie seker of hy oop was of nie. Niemand wat jou ontmoet en sitplek aanwys nie. In die kamer is ketel en koffiegeriewe, maar geen plugs prakties naby om koffie te maak nie. En TV het nie gewerk nie. Was glo besig met opgraderings.

Elbie T - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Elbie T

Nie waarde vir geld nie.

Geen personeellid by ontvangs toe ek moes inboek nie. Geen portier vir bagasie nie. Gaan A/C in die kamers nie. Geen gordyn voor die badkamer-venster nie. Die TV het nie gewerk nie. Die glase, by ontbyt het nog lipstick-merke op gehad van vorige gebruik. Ontbyt was koud en verkeerde bestelling. Niemand by ontvangs om te help met boonste klagtes nie.

Pieter V - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter V

Nice.

Baie goeie waarde vir geld!

Vanaf
Vanaf R1 600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 42 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Botterklapperstraat en Nentabosstraat, The Willows, Pretoria-Oos, 0035, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6Mu7RZeJUSRhomM6e6cJgMdXQadTAnYjTnrUQ27wm04lfked0M?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag, vir 2 mense 12 5 1 4 Botterklapper and Nentabos Street The Willows 0035 Gauteng 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -25.767344043987 28.313548496295
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang