Willows Curve
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Michelle Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 37
Op LekkeSlaap 7 jaar
Opsomming van Resensie
Sally D - Des 2023
Algehele gradering
Great place to stay, would definitely go again.
Sabdra B - Mei 2023
Algehele gradering
Soos altyd baie tevrede.
Izanne S - Feb 2023
Algehele gradering
Perfek vir besigheidsreis.
Norman D - Mrt 2024
Algehele gradering
Friendly host. The place was spacious.
Anonieme gas - Sep 2024
Algehele gradering
Erika V - Apr 2023
Algehele gradering
Perfek vir 'n enkelpersoon.
Jason M - Aug 2022
Algehele gradering
Relaxing place.
Jason M - Jul 2022
Algehele gradering
Great place to stay.
Jason M - Jun 2022
Algehele gradering
Awesome.
Lize C - Mei 2022
Algehele gradering
Definitief aanbeveel.
Jason M - Jan 2022
Algehele gradering
Comfortable and refreshing.
Jerry S - Jan 2022
Algehele gradering
Baie sentraal geleë en naby winkelsentrums en restaurante as jy wil eet en net 'n paar minute se ry tot by die see.
George N - Sep 2022
Algehele gradering
Excellent.
Anisa J - Okt 2021
Algehele gradering
Aangenaam
Nolene H - Aug 2020
Algehele gradering
Great stay we had. The cottage was comfortable with all your essential needs.
Rika K - Sep 2019
Algehele gradering
Ontspannend.
Jeanne C - Okt 2019
Algehele gradering
Lovely cottage.
Sandra P - Mrt 2019
Algehele gradering
Wonderlik!
Gerhard C - Jan 2019
Algehele gradering
Wonderlik, ruim en gemaklik.
Willows Curve se terugvoer
Baie dankie, Gerhard. Dit was 'n plesier om vir jou te ontmoet.
Trixie K - Sep 2019
Algehele gradering
Veilig, smaakvol, skoon.
Felicia S - Jan 2019
Algehele gradering
Amazing stay.
Lees meerWillows Curve se terugvoer
Dear Felicia,
What a wonderful response from you. Thank you so, so much for that. It was an absolute pleasure having you stay and meeting you.
Regards,
Willows Curve
Robyn R - Feb 2019
Algehele gradering
Centrally located to activities in the Strand, Gordon's Bay and Somerset West area with a friendly, helpful hostess and a quiet setting.
Willows Curve se terugvoer
Thank you for the lovely review, Robyn. It was an absolute pleasure having you stay with us and we hope to accommodate you again in the future.
Anne-marie V - Des 2018
Algehele gradering
Fantasties.
Willows Curve se terugvoer
Baie dankie, Anne-Marie. Dit was 'n plesier om vir jou te ontmoet.
Karin L - Nov 2018
Algehele gradering
Modern, spacious, safe, clean, great people.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Modern, ruim, veilig, skoon, lekker mense.
Als wat lekker - die ligging was sentraal en die voertuig was veilig geparkeer in 'n garage met afstandbeheer. Die eenheid is modern en skoon met vol DStv. Sal beslis weer daar bly.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Willows Curve se terugvoer
Thank you so much for the wonderful review that you have given us. It is always appreciated. It was lovely to have met you.
Alison B - Sep 2018
Algehele gradering
Excellent.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Uitstekend.
Wonderlike ligging. Ruim, goed georganiseer en baie netjies. Bekoorlike gashere. Sal weer gaan.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Willows Curve se terugvoer
Thank you so much, Alison. It was a pleasure hosting you.
Peter C - Jun 2018
Algehele gradering
Huis weg van die huis af.
Willows Curve se terugvoer
Baie, baie dankie vir die goeie woorde. Ons waaardeer dit baie. Dit was 'n plesier om julle te ontmoet.
Giel J - Sep 2018
Algehele gradering
Privaat, rustig met alles wat mens nodig het vir 'n oornag of kort verblyf.
Willows Curve se terugvoer
Baie dankie vir die wonderlike woorde. Ons waardeer dit vreeslik baie. Ek hoop ons sal julle weer sien in die toekoms.
Fransa Z - Aug 2018
Algehele gradering
Ideale verblyf vir 'n vinnige kuier in Kaapstad.
Anel S - Nov 2017
Algehele gradering
Aangenaam.
Carmen O - Okt 2017
Algehele gradering
Voel darem nie so vêr van huis af.
Willows Curve se terugvoer
Thank you for the review. We do appreciate it. Regards Michelle
Carmen D - Okt 2017
Algehele gradering
Wonderlik.
Willows Curve se terugvoer
Thank you, we do appreciate the positive feedback.
Hope to see you soon again.
Willem D - Sep 2017
Algehele gradering
Baie netjies en skoon en baie smaakvol gemeubileer.
Willows Curve se terugvoer
Baie dankie. Ons hoop dit het goed gegaan by die Dokter.
Jan J - Apr 2017
Algehele gradering
Baie goeie waarde vir geld.
Sandrine B - Jan 2017
Algehele gradering
Modern, neat and very comfortable.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Modern, nuut en baie gerieflik.
Moderne, nuwe en baie gerieflike verblyf. Veilige parkeerplek.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Willows Curve se terugvoer
Hi Sandrine. Thank you for the review, much appreciated.
Regards,
Shane
Heloise V - Okt 2017
Algehele gradering
We had a lovely stay and it's highly recommended.
Hidowahn S - Des 2017
Algehele gradering
Asemrowend.
Erika B - Feb 2017
Algehele gradering
Gemaklik, veilig, vriendelik.
Willows Curve se terugvoer
Thank you. You are most welcome to visit again.
Regards,
Shane & Michelle
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Erica-laan 1, Westridge, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang